Successfully reported
+9

Hoyo Hoyo Acorns Lodge 1

Selfsorg
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R531 Orpen Road, Acornhoek, 1360, Mpumalanga
  • Vanaf R2 255 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hoyo Hoyo Acorns Lodge 1 bied selfsorgverblyf op die grasvlaktes van Mpumalanga, gerieflik geleë langs die pad na die Orpenhek van die Krugerwildtuin.

Die lodge bestaan uit 10 dubbelverdiepingkothuise, elk met slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer is bo geleë en is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, terwyl die en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak toegerus is.

Elke eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof en yskas, 'n gemaklik gemeubileerde sitkamer en eetkamer, sowel as 'n privaat patio met buitesitplek en ingeboude braaigeriewe. Onderdak-motorhuise word vir elke kothuis voorsien.

Bykomende geriewe by die lodge sluit in konferensiegeriewe vir tot 300 gaste en 'n klein stadion, wat 'n ontspanne, aardse omgewing bied vir korporatiewe geleenthede, troues, uitstappies en ander funksies.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Mooi uitsig

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Mumsy Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 19

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • R531 Orpen Road, Acornhoek, 1360, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 255
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 255
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 255
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R531 Orpen Road, Acornhoek, 1360, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA95ec5258d5d89dd8f4e16d835871c167e7d5cfbba26f41d780d1b879f5cc7c0a3884e3df60fa02c520f01635c0f06869b760?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 255 per nag, vir 2 mense R531 Orpen Road Acornhoek 1360 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.56862565135 31.083284765482

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang