Successfully reported
+61

Hunters Nest Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 DF Malan Avenue, Libertas, Mafikeng, 2745, Noordwes
  • Vanaf R599 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hunters Nest Guest House bied gerieflike oornagverblyf sentraal geleë in Mafikeng, wat dit 'n ideale opsie maak vir sakereisigers of vakansiegangers.

Dié gastehuis bied gaste 'n keuse van 11 gerieflik gemeubileerde kamers, almal toegerus met en suite-badkamers. Die kamers beskik oor knus beddens, kwaliteit linne en badhanddoeke. Verder het elke kamer 'n klerekas, 'n TV met OpenView-kanale en komplimentêre WiFi-toegang.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis, 'n leefarea en braaigeriewe. Veilige onderdakparkeerplek op die perseel is ook beskikbaar. Die eiendom is gerieflik naby winkels en restaurante geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Goed

Netheid
4.4
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.4
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Ssejoba Patrick Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 32 DF Malan Avenue, Libertas, Mafikeng, 2745, Noordwes
  • Gaste dink Hunters Nest Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 599
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 599
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 599
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 DF Malan Avenue, Libertas, Mafikeng, 2745, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa33dfba9b18ad154baf9afb237c656c7c500f6194c4c2ed54b4936273a3fa6a9b4b281f34370b40837e25a2219a36c39a439?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R599 per nag (plek vir 2) 8 5 1 4 32 DF Malan Avenue Libertas 2745 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.8499294 25.6469104
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang