Diaz Guesthouse
Beskrywing
Dié kamer het sy eie ingang en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, wasbak en 'n toilet. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV, gratis WiFi, 'n etenstafel, 'n yskas-vrieskas en 'n tee- en koffieskinkbord in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Rook word nie binnenshuis toegelaat nie.
Enige ekstra gaste sal ekstra betaal.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Die swembad is tussen 10:00 en 20:00 beskikbaar.
Nat handdoeke en klere moet buite op die wasgoedlyne gehang word.
Geraasvlakke moet na 20:00 tot 'n minimum beperk word met inagneming van ander gaste op die perseel.
Partytjies word streng verbied.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Dié dubbelkamer het sy eie ingang en bied slaapplek aan 2 gaste op 'n slag. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, wasbak en toilet. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV, gratis WiFi, 'n etenstafel, 'n yskas-vrieskas en 'n tee- en koffieskinkbord in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Rook word nie binnenshuis toegelaat nie.
Enige ekstra gaste sal ekstra betaal.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Die swembad is tussen 10:00 en 20:00 beskikbaar.
Nat handdoeke en klere moet buite op die wasgoedlyne gehang word.
Geraasvlakke moet na 20:00 tot 'n minimum beperk word met inagneming van ander gaste op die perseel.
Partytjies word streng verbied.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie gesinskamer het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n koninggrootte-bed, wat op versoek as enkelbeddens opgemaak kan word, en 'n stapelbed. Daar is 'n bad, stort, wasbak en toilet in die en suite-badkamer. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV, gratis WiFi, 'n etenstafel, 'n yskas-vrieskas en 'n tee- en koffieskinkbord in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderstapelbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Rook word nie binnenshuis toegelaat nie.
Enige ekstra gaste sal ekstra betaal.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Die swembad is tussen 10:00 en 20:00 beskikbaar.
Nat handdoeke en klere moet buite op die wasgoedlyne gehang word.
Geraasvlakke moet na 20:00 tot 'n minimum beperk word met inagneming van ander gaste op die perseel.
Partytjies word streng verbied.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie eenheid beskik oor 'n ruim oopplan-slaapkamer wat tot 4 gaste kan akkommodeer. Die slaapplek sluit 'n koninggrootte-bed en 2 driekwartbeddens vir kinders in, wat volgens die besprekingsvereistes gekonfigureer kan word. Die eenheid het 'n privaat, volledige badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die eenheid sluit 'n volledige kombuisie in wat toegerus is met 'n gasstoof, yskas, mikrogolfoond, wasbak en basiese kombuisware vir selfsorgbehoeftes. 'n Privaat ingang en toegewyde parkeerplek word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
2 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Rook word nie binnenshuis toegelaat nie.
Enige ekstra gaste sal ekstra betaal.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Die swembad is tussen 10:00 en 20:00 beskikbaar.
Nat handdoeke en klere moet buite op die wasgoedlyne gehang word.
Geraasvlakke moet na 20:00 tot 'n minimum beperk word met inagneming van ander gaste op die perseel.
Partytjies word streng verbied.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 69 Karveel Cresent, Diaz Beach, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang