Successfully reported

Idwala Le Ingwe Luxury Tent 01

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Let asseblief daarop dat daar 3 km 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste word versoek om by die verblyfpersoon navraag te doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.

Daaglikse skoonmaak is beskikbaar en word apart gehef.

Hotelgehalte-beddegoed en badhanddoeke is ingesluit.

Terugbetaalbare sekuriteits- en sleuteldeposito's is van toepassing op alle eenhede, wat apart gefaktureer sal word. Dit is betaalbaar via EFT en sal binne 7 werksdae na uitklok terugbetaal word, via EFT, aan die bankbesonderhede wat u verskaf.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 440
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 440
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 440
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R96 Road, Hekpoort, 1790, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9558973ff5a22f9fbf7a45e8419cf39aa6f87de0c74dd423fb8e55933e8ee732c1f6d13b8c97e657d7506b40d82ed1b08236?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 440 per nag, vir 6 mense 13 5 1 5 Off the R96 Road Hekpoort 1790 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.923907319201 27.618366787585

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang