Ikwanitsha Lodge
Beskrywing
Die chalet bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders is welkom op versoek. 
Ekstra kinderbeddens kan bygevoeg word op versoek. 
Rook is binnenshuis verbode. 
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. 
Let asb. dat daar ‘n 7 km-grondpad na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor die inklokdatum.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 8 volwassenes
- Geen kinders
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Farm Wittekleirug, Off the N10, 10 km from Paterson, 6130, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang