Ilha Azul Whole House
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
-
Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Die swembad by die huis is nie toegerus met veiligheidskenmerke nie. Gebruik van die swembad en verwante geriewe is op die gaste se eie risiko.
Gaste onder die ouderdom van 25 word slegs toegelaat indien vergesel deur 'n ouer of verantwoordelike volwassene.
Daar is geen verpligte personeelheffing nie; 'n fooitjie is egter altyd welkom.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito is vereis. Die deposito moet ten volle een maand voor aankoms betaal word en sal binne 14 dae na vertrek terugbetaal word.
Gaste word versoek om die volgende saam te bring: Kos en drankies, strandhanddoeke, badhanddoeke, toiletware, aanmaakblokkies, houtskool en alle persoonlike items.
Troeteldiere word nie by GoBundu-huise toegelaat nie. Harde musiek, partytjies en funksies word nie toegelaat nie. Gaste moet die landgoedreëls nakom. Geraas is streng verbode tussen 22:00 en 06:00. Versuim om te voldoen, sal lei tot 'n waarskuwing. Herhaalde nie-nakoming sal lei tot verbeuring van die volle breekskadedeposito en kan daartoe lei dat gaste gevra word om die eiendom onmiddellik te ontruim sonder 'n terugbetaling vir ongebruikte nagte.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
-
Kapasiteit: 20 persone
16 volwassenes, 4 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: South Road, Ponto de Ouro, Maputo Province
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang