Successfully reported

Imbabali Retreat & Venue Cottage 1

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Pensioenaris-aanbod

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Rook is verbode binne die kothuis.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Die beddens kan as enkel- of dubbelbeddens opgemaak word.
Musiek word nie toegelaat nie en gaste moet teen 22:00 stil wees.
Slegs 5 gaste word op 'n slag in die kothuis toegelaat.
'n 50% deposito is vooraf betaalbaar en die balans is 48 uur voor aankoms betaalbaar.
Die bestuurders het wel groot en klein honde wat te alle tye vrylik op die perseel rondloop, asook hoenders, eende en voëls. Imbabali Retreat and Venue aanvaar geen verantwoordelikheid vir die optrede van enige diere en of troeteldiere op die eiendom nie en vra dat hulle met respek behandel word.
Visvang is slegs op 'n vang-en-vrylaat-basis.
Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Die breekskadedeposito moet 48 uur voor aankoms betaal word.
Die breekskadedeposito sal binne 3 werksdae na uitklok terugbetaal word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 4 500
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 4 500
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot RH27, R560 Hekpoort Road, Magaliesburg, 1790, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc000eb94ed0b23b87a86b543337109665404b7f8fbdc6052371769b3f9e09283dab52c577235a3f6dda47b2a4ecbc91e8c57?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag, vir 5 mense 22 5 1 5 Plot RH27 R560 Hekpoort Road 1790 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.911009099193 27.57400365282

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang