Successfully reported

Imbeza Farm Stay

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Marida B
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Heavenly. It was the most wonderful place we've ever been to. Quiet, beautiful, and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ashleigh M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Absolutely wonderful. What a gem of a place. Beautiful part of the world. Stephanie was an incredible host and responded to queries quickly. Would definitely go back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Mooi, gerieflike selfsorg akkommodasie op plaas. Wow ons het lekker gebly. Ons het in die kleinste eenheid gebly waar 2 mense kan slaap. Die akkommodasie was skoon, en het alles ingehad wat jou 'n gerieflike verblyf vir seker. Die oplan akkommodasie het bestaan uit 'n kombuis en sitkamer, asook 'n afsonderlike kamer met 'n en-suite badkamer. Die sitkamer het 'n kaggeltjie gehad, dit was so lekker om in die aand daar te sit en te relax. Baie dankie vir die gratis hout, dit was 'n blessing. Daar was 'n mikrogolfoond en yskas asook 'n gasplaat waar jy by kon kook. Ons was bederf met 'n bottel sparkling water (my gunsteling), lekker groot pak chips en pods vir koffie (wat ons nie gebruik het nie) het my eie koffie en melk gebring. Die bed se matras het gemaklik geslaap en daar was 'n kombers op die bed. Die eerste aand was bitter koud en ons sou 'n tweede kombers waardeer het, die badkamer was ruim met 'n lekker groot stort en die water was vinnig warm wat gesorg het vir 'n aangename stort. Daar was handseep by die wasbak en twee groot wit handdoeke was voorsien wat lekker afgedroog het. Daar was 'n probleem met twee baie vuil kussings op die bed. Ek het vir die gasvrou die volgende oggend 'n boodskap gestuur en sy het die twee kussings vervang met nuwe skoon kussings. Sy het omverskoning gevra en dit reggestel. (Ongelukkig is drooling en drooping van die vorige paar gaste op kussings vir my onaanvaarbaar.) Die uitsig was pragtig vanuit ons akkommodasie en parkering was voor die deur, wat in- en uitpak gerieflik maak. Daar is twee ander eenhede bymekaar en ons almal het mekaar se privaatheid gerespekteer. Die buite braai was beskut, en het 'n tafel en stoele gehad by die eenheid, lekker naby om goed uit die yskas te gaan haal. Ons het baie lekker gebly en ons kan Imbeza Farm aanbeveel as uitstekende akkommodasie en ons sal graag weer in die toekoms daar wil tuisgaan. Die gasvrou was vriendelik, sy het my gebel die oggend en gesê ons moet veilig ry, en vir my inligting asook die pin vir die boksie per WhatsApp met die sluitel se kode gestuur wat handig was. In- en uitklok was baie gerieflik. Daar was Wi-Fi en ons kon WhatsApp gebruik vir kommunikasie. Ons het ons verblyf baie geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Uitstekende wegbreek saam met goeie vriende. Imbeza Farm kan net beskryf word as 'n intieme tog asemrowende wegbreek tussen die berge. Elke wooneenheid voel luuks tog soos 'n kuier by jou grootouers. Die geriewe is meer as wat ons verwag het, met Nespresso koffiemasjiene wat veral 'n hoogtepunt was. Vir die natuurliefhebbers is daar baie om te sien, en kan jy selfs van SA se eie unieke karnivoriese plante raakloop in die area. Die eienaars is baie vriendelik en help graag met enigiets. Ons stel wel voor dat u voertuig die berg se grondpad kan trotseer, hoewel dit glad nie in 'n slegte toestand was nie. Vir ons groep vriende was dit die beste wegbreek nog en ons is bitter dankbaar vir die gasvryheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephanie
Imbeza Farm Stay
Baie dankie vir hierdie inspireerende, aanmoedigende boodskap. Word opreg waardeer, en ons is innig dankbaar vir die voorreg om Imbeza met gaste te deel.

Adriana V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Privaat, rustig, veilig, mooi en skoon. Die Imbeza Farm Stay is pragtig geleë met 'n baie mooi uitsig. Die huisie is privaat, mooi ingerig en skoon. Ons sal weer daar oorbly as ons in die omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephanie
Imbeza Farm Stay
Baie dankie, Bly julle het dit geniet.

Claudia S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Heerlik. Die vars lug, asemrowende uitsig deur die vallei en omringende fynbos was 'n lafenis vir die siel. My seun het lekker rondgehardloop deur die veld en ek kon dophou van die stoep se uitsig. Die huisie is baie gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Aug 2024

Heerlike rusplekkie om weg te breek van die stad! Heerlike wegbreek en so 'n pragtige ligging! Ons het sommer dadelik tuis gevoel!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Stephanie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R950
R 950 R 713
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R950
R 950 R 713
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
R 950 R 713
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 88 Farmkuduow, Waboomskraal, George, 7529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA055b24a2f3d919501334a1984362a5d30c350d7611ef34ccc0fb4f868f5c715447b81392ea07cb3700cc879c75ca63d0c93e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R713 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 88 Farmkuduow Waboomskraal 7529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.87238781416 22.316988795073
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang