Imbeza Farm Stay
Kry 25% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 27 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 88 Farmkuduow, Waboomskraal, George, 7529, Wes-Kaap
- 
            
            
                    
                
                                                                        
    
                                
            
                                                            
            
    
                                    Vanaf
                            R950R713 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
            Imbeza Farm Stay is in Waboomskraal geleë. Die gemeubileerde eenheid is perfek vir gesinne wat op soek is na 'n ontspanne vakansieplek. 
Verblyf bestaan uit 3 eenhede wat die Wit Huis, Sugarbird Cottage en Aloa Cottage insluit.  Alle kothuise is toegerus met gemaklike beddens en badkamers is toegerus met 'n bad of stort, toilet en wasbak.
Bykomende kenmerke sluit Wi-Fi in. Gaste het ook toegang tot die dam en die braaigeriewe en veilige parkeerplek. Gaste kan voëlkyk, fietsry, bergfietsry, swem, voetslaan en visvang geniet.
        
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Stephanie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 88 Farmkuduow, Waboomskraal, George, 7529, Wes-Kaap
- Gaste dink Imbeza Farm Stay het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 88 Farmkuduow, Waboomskraal, George, 7529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang