Successfully reported
+42

Imbeza Farm Stay

Selfsorg
Weeksdagaanbod 25% af

Kry 25% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 27 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 88 Farmkuduow, Waboomskraal, George, 7529, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 R713 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Imbeza Farm Stay is in Waboomskraal geleë. Die gemeubileerde eenheid is perfek vir gesinne wat op soek is na 'n ontspanne vakansieplek.

Verblyf bestaan uit 3 eenhede wat die Wit Huis, Sugarbird Cottage en Aloa Cottage insluit. Alle kothuise is toegerus met gemaklike beddens en badkamers is toegerus met 'n bad of stort, toilet en wasbak.

Bykomende kenmerke sluit Wi-Fi in. Gaste het ook toegang tot die dam en die braaigeriewe en veilige parkeerplek. Gaste kan voëlkyk, fietsry, bergfietsry, swem, voetslaan en visvang geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Marida B
5.0
Heavenly. It was the most wonderful place we've ever been to. Quiet, beautiful, and peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Ashleigh M
Saam met vriende
5.0
Absolutely wonderful. What a gem of a place. Beautiful part of the world. Stephanie was an incredible host and responded to queries qui...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Carel E
Saam met vriende
5.0
Uitstekende wegbreek saam met goeie vriende. Imbeza Farm kan net beskryf word as 'n intieme tog asemrowende wegbreek tussen die berge. Elke wooneenhei...
Sien meer
Des 2024
Adriana V
Gesin met tieners
5.0
Privaat, rustig, veilig, mooi en skoon. Die Imbeza Farm Stay is pragtig geleë met 'n baie mooi uitsig. Die huisie is privaat, mooi ingerig en skoon. O...
Sien meer
Mrt 2024
Ronel V
Saam met lewensmaat
4.6
Mooi, gerieflike selfsorg akkommodasie op plaas. Wow ons het lekker gebly. Ons het in die kleinste eenheid gebly waar 2 mense kan slaap. Die akkommoda...
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Stephanie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 88 Farmkuduow, Waboomskraal, George, 7529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Imbeza Farm Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
R 950 R 713
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R950
R 950 R 713
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
R 950 R 713
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 88 Farmkuduow, Waboomskraal, George, 7529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA055b24a2f3d919501334a1984362a5d30c350d7611ef34ccc0fb4f868f5c715447b81392ea07cb3700cc879c75ca63d0c93e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R713 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 88 Farmkuduow Waboomskraal 7529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.87238781416 22.316988795073
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang