Immanuel House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 Koringblom Street, Ridgeworth, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
- Vanaf R690 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Immanuel House is in Ridgeworth, Wes-Kaap, geleë en bied gehalte-verblyf – ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na 'n gemaklike en ontspannende verblyf.
Die gastehuis bied 3 pragtig gemeubileerde kamers, elk met 'n privaat en suite-badkamer en gemaklike beddens. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike eetarea, sitkamer en 'n gedeelde kombuis.
Buite bied die eiendom 'n pragtige tuin met ekstra sitplek en 'n gedeelde braai-area.
Veilige parkering word vir gaste voorsien.
Ligging
- 23 Koringblom Street, Ridgeworth, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 Koringblom Street, Ridgeworth, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang