Successfully reported

Imoflo

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Tertius D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lekker rustig. Lekker rustig. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Baie lekker wegbreek. Dit was 'n baie lekker wegbreek saam met ons gesin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Even though our stay was so short, it was still so memorable! Surely going back again! Absolutely beautiful, pet-friendly places are rare to find, which are also affordable, with friendly staff and a host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edwina P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Lovely cabin, beautiful scenery, great hosts. Very enjoyable. Highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tokkie S
1 nag
4.8
Mei 2025

Baie baie lekker. Ons het verskriklik lekker gebly. Mooiste omgewing, rustig en stil. Ons 3 klein hondjies was saam en het dit net soos ons geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sello B
1 nag Besigheidsreis
4.8
Apr 2025

Great, I will visit again. It was fantastic, relaxing and quite an experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Okt 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Marise R
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Apr 2025

Die kuier was heerlik. Stil en rustig in die skone natuur. Dit was 'n onvergeetlike naweek. Die skoonheid van die natuur en die verblyf was heemels. Die beddens het heerlik geslaap. Almal het die dam geniet, waar hul net kon visvang, sal meer vis wou sien. Enigste gaste daar gewees, dit was lekker, kon afskakel. Die viervoetige was ons enigste gaste, baie vriendelik en rustig. Ons sal Imoflo aanbeveel vir enige iemand. Dankie vir 'n heerlike kuier en die netheid van jul plekkie. Wees geseënd.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Tanya B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Ons het die verblyf baie geniet. Alles was netjies en ons kon volkome ontspan. Ons het heerlik oornag. Die rustigheid van die plaaslewe was wonderlik. Die ontvangs was vriendelik en het ons onmiddellik tuis laat voel. Ons sal beslis weer kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marita V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Pragtige omgewing. Baie netjiese plek. Baie vriendelike ontvangs. Ons het baie lekker gebly. Ons sal beslis weer kom kuier. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 7 of Wellstead Farm, Haenertsburg, 0730, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20489b90f122f6478a9aeabb238a1759a6bff15f72920e434fae15adf0a39e8a8f276bae9435d4a423002e15ca4fb9021be6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 Portion 7 of Wellstead Farm Haenertsburg 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.935643055912 29.934799075127
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang