Successfully reported
+23

Imoflo

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 7 of Wellstead Farm, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Imoflo is 'n pragtige houthut wat lieflike uitsigte oor die welige groen tuine en dam op die perseel bied. Hierdie hut is in Haenertsburg geleë en is 'n ideale opsie vir 'n rustige wegbreek van die werklikheid saam met geliefdes.

Hierdie hut bied gerieflike slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor 'n solderruimte en 1 badkamer. Die solderruimte is ingerig met 'n dubbelbed asook 2 enkelbeddens. 'n Stort, wasbak en toilet is beskikbaar in die badkamer onder. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Op die onderste verdieping beskik die leefarea oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kombuis af lei 'n etenstafel en 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek. Wasgoeddienste kan teen ekstra koste gereël word.

Die solder maak oop op 'n balkon met buitesitplek, terwyl die onderste vlak ook uitloop op 'n patio met buitesitplek wat albei wonderlike plekke is vir 'n oggendkoffie terwyl jy die uitsigte bewonder. Hierdie patio lei af na 'n buitebraai-area.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Tertius D
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker rustig. Lekker rustig. Baie dankie.
Sep 2025
Johann B
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker wegbreek. Dit was 'n baie lekker wegbreek saam met ons gesin.
Mei 2025
Rina D
Saam met lewensmaat
5.0
Even though our stay was so short, it was still so memorable! Surely going back again! Absolutely beautiful, pet-friendly places are ra...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Edwina P
Gesin met klein kinders
5.0
Lovely cabin, beautiful scenery, great hosts. Very enjoyable. Highly recommend.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Tanya B
Gesin met tieners
5.0
Ons het die verblyf baie geniet. Alles was netjies en ons kon volkome ontspan. Ons het heerlik oornag. Die rustigheid van die plaaslewe was wonderlik....
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Portion 7 of Wellstead Farm, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Gaste dink Imoflo het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 7 of Wellstead Farm, Haenertsburg, 0730, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20489b90f122f6478a9aeabb238a1759a6bff15f72920e434fae15adf0a39e8a8f276bae9435d4a423002e15ca4fb9021be6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 Portion 7 of Wellstead Farm Haenertsburg 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.935643055912 29.934799075127
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang