Successfully reported
+54

Impala Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 498 Appelblaar Road, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 250 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Impala Cottage is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis wat sentraal geleë is in die pragtige Hoedspruit Wildlife Estate. Dit is 'n ideale opsie vir 'n gesinsvakansie, want dit beskik oor 'n lieflike plonspoel op die perseel.

Dié eiendom bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met lugversorging en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oorblywende 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en gaste in hierdie slaapkamers deel die tweede badkamer met 'n bad en 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea met lugversorging het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n tee- en koffieskinkbord toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n sonnige stoep met sitplek en braaigeriewe wat 'n ideale plek is vir 'n skemerkelkie terwyl jy in die swembad ontspan en oor die omliggende bosveld uitkyk. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Landie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 498 Appelblaar Road, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Impala Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 250
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 250
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 498 Appelblaar Road, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4fdecb00a3a7c0cf04ab3acd5eb3f447d357218c827c128fa6bf4de62ef5aa529a77b38d578d9083be68526887cbfc7b55ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 250 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 498 Appelblaar Road Hoedspruit Wildlife Estate 1380 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.342668714902 30.978664326071

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang