Impala Self-catering Chalets
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 11 Sep 2025 tot 30 Okt 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 81 Impala Road, Numbipark, Hazyview, 2142, Mpumalanga
-
Vanaf
R998R899 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Impala Self-catering Chalets bied gerieflike verblyf in selfsorghouthuise en 'n Afrika-rondawel. Die lodge is 4,8 km vanaf Hazyview en 17,7 km vanaf Kruger Nasionale Park se Phabeni-hek geleë. Die ligging stel gaste in staat om die Laeveld Panorama op daguitstappies te verken, insluitend besienswaardighede soos God's Window, Graskop, Sabie, Pelgrimsrus en Witrivier.
Verblyf word gebied in 2 plattelandse hout-bungalows en 'n Afrika-rondawel. Elke eenheid beskik oor 2 slaapkamers, met die hoofslaapkamer met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n groot enkelbed asook nog 2 enkelbeddens. Verder bestaan eenhede uit 'n badkamer met 'n bad en stort, 'n kombuis en 'n oopplan-sitkamer met 'n slaapbank. Elke eenheid is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n oond en stoof, 'n mikrogolfoond en 'n TV met sekere DStv-kanale. Elke houthuis het skuifdeure wat na 'n houtdek oopmaak wat oor die tuin en buitebraai-area uitkyk.
Die lodge bied 'n gemeenskaplike swembad vir daardie warm somersdae, asook braaigeriewe, veilige parkeerplek en WiFi. Die lodge bied 'n ideale basis vanwaar jy die Krugerwildtuin en die omliggende area kan verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Moshe Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 81 Impala Road, Numbipark, Hazyview, 2142, Mpumalanga
- Gaste dink Impala Self-catering Chalets het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 81 Impala Road, Numbipark, Hazyview, 2142, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang