Successfully reported

In Da Bush

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Bianca D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie lekker gebly! Baie netjies, veilig en rustig! Ilse was baie vriendelik en behulpsaam. Sal dit definitief aanbeveel en weer besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Naweek trip met gesin. Vriendelike, goeie diens. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

W.p. S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

My gunstelling plek in Modimolle! Dit is my gunstelling plek om te bly in Modimolle! Fantastiese diens en plek! Hoogs aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anjè F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Die verblyf is ongelooflik! Die verblyf is ongelooflik! Ilse het ons ontmoet toe ons gearriveer het en vir ons al die geriewe gewys. Die blyplek was skoon en netjies, en hoewel ons daar was vir 'n kort rukkie, het dit aan alle behoeftes voldoen. Die omgewing is doodstil, wat 'n salige rustigheid skep in vergelyking met die besigheid van die stad. Dit was een van die min plekkies waar ons al was waar alles net perfek is! Baie dankie vir die ongelooflike verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Ons het ons verblyf geniet. Ons het 'n vriendelike ontvangs gehad. Die omgewing is stil en rustig met baie voëllewe en inheemse bome is ook in die tuin benoem. Ilse het ook spesiale moeite vir ons gedoen. Al die fasiliteite wat benodig word, was beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elanna B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2025

Die rustigheid van self. Ons is baie vriendelik ontvang. Die plekkie is baie ruim en goed ingerig met alles wat nodig is. Ons het die rustige atmosfeer en mooi tuin baie geniet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiaan G
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2025

Baie goed. Ek is bly dit was baie lekker en rustig. Weet daar is 'n entjie plaaspad waar klein motors stadig moet ry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lena C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
0.0
Feb 2025

Rustig en stil. Lekker gebly. Ruim, skoon, met alles in wat nodig is. Beurtkrag was 'n probleem. Vriendelike diens.

Netheid
0.0
Diens
0.0
Ligging
0.0
Veiligheid
0.0
Waarde vir geld
0.0

Irene M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Tranquillity and wonderful sunsets. Ideal for bird lovers. Wonderful, friendly service. We had a most comfortable stay in spacious, clean and tranquil surroundings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Awesome stay thanks. Very nice thanks, really great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ilse Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 3 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Vygeboomspoort KR456, Gedeelte 10, Modimolle, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb223ab56e491f3f94f3ca713cf8203c1057fb8e926411a11de2ed2ec72d195af7fd8398928705cdce0ec869a77bf072eaa98?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 3 mense 45 5 1 5 Plaas Vygeboomspoort KR456 Gedeelte 10 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.743713442949 28.414417089272
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang