Successfully reported
+26

In-Sync

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Sarel Baard Crescent, Trekoskraal Road, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

In-Sync is 'n bekoorlike plaasstyl-vakansiekothuis op die gasheer se kleinhoewe, 9 km vanaf Vredenburg aan die Weskus, en bied slaapplek aan 2 gaste.

Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en bied 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Die badkamer is toegerus met 1 stel badhanddoeke en toiletpapier.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatgasstoof, eetgerei en breekware. Die leefarea het 'n etenstafel en gemaklike sitplek. Beurtkrag gloeilampe en sonkrag-lighouers word voorsien.

Die opwaskamer om skottelgoed te was is buite op die onderdakdek geleë wat oor die landerye uitkyk. Die kothuis beskik ook oor 'n plonspoel, 'n Weber-braai en sitplek. Gaste het ook toegang tot die hoof gemeenskaplike swembad.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Lelethu M
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. Beverly is such an amazing host, we felt safe and enjoyed our stay with spectacular views in the morning. Definitely worth the...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Tanja G
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful, peaceful place, didn't want to leave. . We had a truly wonderful stay at Beverley's place. It's absolutely peaceful and rela...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Joy-Leigh C
Saam met lewensmaat
5.0
Sounds of nature and views of beauty. Ontvangs was baie goed en die plekkie baie netjies. Defnitief die geld werd.
Jan 2025
Jacques M
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing, good. Quiet, peaceful, relaxing. Great place to de-stress.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Wayne I
Saam met lewensmaat
4.8
Relaxing and quiet. Stay was amazing in a nice and quiet environment for a great break away if needed from town. Located just between P...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Beverley Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 22

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 22 Sarel Baard Crescent, Trekoskraal Road, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • Gaste dink In-Sync het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Sarel Baard Crescent, Trekoskraal Road, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA90d3e97f2cc61f049a1c62cbdd540e7d72dba983f213aee926d906cb49d464a8ee5d664f3e07fbea263980e33fb1ecd07ea8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 22 Sarel Baard Crescent Trekoskraal Road 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -32.891664977137 17.92860063248
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang