Indabushe Eco Lodge
Beskrywing
Die meeste kamppleke het staanplek onder skadu-bome, maar daar is 'n paar plekke met baie min of geen skadu. Slegs 1 tent of karavaan en 'n maksimum van 6 gaste word op elke staanplek toegelaat. Al die staanplekke het kragproppe 20 m van hul staanplek af. Gaste het toegang tot ablusie-geriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Ontbyt en aandetes op versoek teen ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Die dome-tent het slaapplek vir 2 gaste, 2 enkelbeddens en 'n bedkassie. Daar is ablusiegeriewe wat toilette en stortgeriewe het. Gaste het ook toegang tot 'n braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a tented camp basis.
Huisreëls
Ontbyt en aandetes op versoek teen ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Die koepeltent bied slaapplek vir 2 gaste met 2 enkelbeddens en 'n bedkassie. Daar is ablusiegeriewe met toilette sowel as stortgeriewe vir gaste. Gaste het toegang tot 'n braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Prys sluit in
Rates displayed are on a tented camp basis.
Huisreëls
Ontbyt en aandetes op versoek teen ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie eko-tente bied selfsorgverblyf aan 4 gaste en het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Elke tent het 'n kombuisie wat met 'n yskassie, eetgerei en basiese kooktoerusting toegerus is. Die badkamer het slegs 'n stort en daar is bykomende ablusiegeriewe sowat 50 meter vanaf die tente. Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie bad- en swemhanddoeke saambirng.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Ontbyt en aandetes op versoek teen ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie eko-tente bied selfsorgverblyf aan 4 gaste en het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Elke tent het 'n kombuisie met 'n yskassie, eetgerei en basiese kooktoerusting. Die badkamer het slegs 'n stort en daar is bykomende ablusiegeriewe sowat 50 meter vanaf die tente. Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Ontbyt en aandetes op versoek teen ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie eko-tente bied selfsorgverblyf aan 4 gaste en het 4 enkelbeddens. Elke eko-tent het 'n kombuisie met 'n yskas, eetgerei en basiese kooktoerusting. Die badkamer het slegs 'n stort en daar is ablusiegeriewe sowat 50 m vanaf die tente. Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Ontbyt en aandetes op versoek teen ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie eenheid is 'n selfsorglodge wat uit 4 slaapkamers bestaan. Elke slaapkamer bied slaapplek aan 3 gaste en het 1 dubbelbed en 1 enkelbed. Al 4 slaapkamers kan saam bespreek word. Dié lodge het 'n dek en 'n uitsig oor die stroompie. Gaste het toegang tot gemeenskaplike ablusiegeriewe met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt en aandetes op versoek teen ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Herberg Kamer 6 bied verblyf in 4 kamertipes wat elk slaapplek aan 3 gaste bied. Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Al die kamers kan saamgevoeg word. Dié lodge beskik oor 'n voorste dek met 'n pragtige uitsig oor die stroompie. Gaste het toegang tot gemeenskaplike ablusiegeriewe wat elk 'n stort, wasbak en 'n toilet het.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates are displayed on a bed-only basis.
Huisreëls
Ontbyt en aandetes op versoek teen ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Herberg Kamer 7 bied verblyf in 4 kamertipes wat elk slaapplek aan 3 gaste bied. Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Al die kamers kan ook saamgevoeg word. Dié lodge beskik oor 'n voorste dek met 'n pragtige uitsig oor die stroompie. Gaste het toegang tot gemeenskaplike ablusiegeriewe wat elk 'n stort, wasbak en 'n toilet het.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates are displayed on a bed-only basis.
Huisreëls
Ontbyt en aandetes op versoek teen ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Herberg Kamer 8 bied verblyf in 4 kamertipes wat elk slaapplek aan 3 gaste bied. Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Al die kamers kan ook saamgevoeg word. Dié lodge het 'n voorste dek met 'n pragtige uitsig oor die stroompie. Gaste het toegang tot gemeenskaplike ablusiegeriewe wat elk 'n stort, wasbak en 'n toilet het.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates are displayed on a bed-only basis.
Huisreëls
Ontbyt en aandetes op versoek teen ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Jumbo 2 het slaapplek vir 6 gaste op enkelbeddens. Die tent het 'n en suite-badkamer en 'n kombuisie. Die tent het braaigeriewe buite, reg voor die tent. Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
6 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ontbyt en aandetes op versoek teen ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Jumbo 1 bied slaapplek aan 8 gaste op enkelbeddens. Die tent het 'n en suite-badkamer en 'n kombuisie. Die tent het braaigeriewe buite, reg voor die tent. Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
6 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ontbyt en aandetes op versoek teen ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 143 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 11:00
- Adres: Indabushe Eco Lodge, R539, Schoemanskloof, 1331, Mpumalanga
- 
                                    
                                    
                                        TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang
