Successfully reported

Indwe Farm Stay

Kampeer
Vanaf
Vanaf R 300
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kampeerplek
  • Lees meer
5 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kampeerplekke bied rus en stilte en het ook ablusiegeriewe met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Badkamer
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Kamerdiens
Prys sluit in

Tariewe is op 'n kampeerbasis en gaste moet hul eie toerusting saamring.

Huisreëls

Let wel dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. vooraf navraag doen oor die toestand van die grondpad.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Glanskamp
Vanaf
Vanaf R 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Permatent
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die glanskampe het elk 'n afgeslote slaaparea met 'n koningingrootte-bed, bedlampies, linne en daar word handdoeke voorsien. Die kombuis is apart en het krag wat die yskassie, tweeplaatstofie en ketel dryf. Daar is ook potte, panne, eetgerei en breekware. Die voorstoep het 'n houttafel en stoele. Hierdie eenhede bied toegang tot ablusiegeriewe wat 'n stort, toilet en 'n wasbak het.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Kamerdiens
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Let wel dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. vooraf navraag doen oor die toestand van die grondpad.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kothuis
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenheid het slaapplek vir 2 gaste op 2 enkelbeddens en daar is 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n stort. Die eenheid se kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 3 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Kamerdiens
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Kaggel
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let wel dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. vooraf navraag doen oor die toestand van die grondpad.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 300
per nag (plek vir 4)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oldeani Farm, Viljoens Pos Road, Bloodriver, 3629, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b1c05c52eb315571827eb9cf0b20d7e29b8ddd56a0c1b55ff887164e5e5f8ccd198fe34950cfc1c53c577eaf99a2d977548?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 Oldeani Farm Viljoens Pos Road 3629 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.847296314384 30.542538338762
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang