Ingwe 237
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- 
                            Selfsorg  
 
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Rook binnenshuis is verbode.
Deure en vensters moet toegemaak word wanneer gaste die huis verlaat om bobbejane uit te hou. Gaste sal vir enige skade wat deur bobbejane aangerig word, aanspreeklik wees. 
'n Vroeë-inkloktyd kan soms teen 'n addisionele fooi van R450 gereël word.
'n Laat-vertrekfooi van R750 word van die deposito verhaal om addisionele skoonmaakdienste te dek om die eenheid vir die volgende gaste voor te berei. 
Die kapasiteit is vir 7 gaste. Geen ekstra plek kan geskep word nie en addisionele fooie sal gehef word indien die kapasiteit oorskry word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
 Uitkloktyd: 09:00
- Adres: Mabalingwe Nature Reserve, R516, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang