Successfully reported
+26

Ini Boz Guesthouse

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 1 of Farm Drie Vaderlandsche Rietvalleyen, 48 km from Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 300 R2 970 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

Ini Boz Gastehuis bied fantastiese selfsorg-vakansieverblyf in 'n ruim huis op 'n plaas ongeveer 48 km vanaf Laingsburg in die Karoo. Dit is 'n goeie opsie vir 'n groot groep vriende en familie om die stad te ontsnap, aangesien hierdie huis baie afgesonderd is. Ini Boz kan tot 16 mense akkommodeer met reëlings en teen 'n bykomende fooi per persoon per nag.

Hierdie sonkrag-aangedrewe eiendom kan gemaklik 'n totaal van 16 gaste op 'n slag akkommodeer en bestaan uit 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed, die tweede en derde slaapkamers het elk 'n dubbelbed en 'n stapelbed, en die vierde slaapkamer bevat 'n dubbelbed en 'n drie-stapelbed. Die eerste badkamer is toegerus met 'n bad en 'n stort, terwyl die tweede badkamer 'n stort het. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die ruim oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof en oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Opwasarea is ook langs die kombuis beskikbaar. Vanuit die kombuis lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en eetplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die eiendom het nie WiFi of sein nie.

Daarbenewens het hierdie ruimte 'n binnenshuise braai, wat ideaal is vir die winteraande. Tydens beurtkrag het hierdie eiendom sonkragligte. Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste word versoek om by die instansie navraag te doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • Portion 1 of Farm Drie Vaderlandsche Rietvalleyen, 48 km from Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 300
R 3 300 R 2 970
per nag, vir 10 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R3 300
R 3 300 R 2 970
per nag, vir 10 mense
Vanaf R3 300
R 3 300 R 2 970
per nag, vir 10 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 1 of Farm Drie Vaderlandsche Rietvalleyen, 48 km from Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd39459cee806b443b0a34cb290079a3f546aa1090ca9c92697af604623e579bbd3bc75a5a430ef8c712b37eb1ebacb2838ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 300 nouVanaf R2 970 per nag, vir 10 mense Portion 1 of Farm Drie Vaderlandsche Rietvalleyen 48 km from Laingsburg 6900 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.924845473609 20.961157570597
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang