Inn-Style Guest House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Derwent Way, Pinelands, Cape Town, 7405, Wes-Kaap
- Vanaf R1 480 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Inn-Style Guest House bied gastekamers en is in die voorstad Pinelands in Kaapstad geleë. Die eiendom is ideaal geleë binne 12 km vanaf die sakekern en 16 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.
Verblyf by Inn-Style Guest House bestaan uit 5 individueel versierde kamers. Elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer; daarbenewens bevat elke kamer 'n TV, gratis WiFi-internettoegang, 'n lessenaar, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en ander benodigdhede. Elke kamer het ook 'n privaat ingang en 'n buite-sitarea.
Ontbyt en ander maaltye kan teen verskillende kostes gereël word en word in die eetarea bedien of by jou kamer afgelewer. Die gastehuis bied ook 'n swembad en 'n welige tuin met baie voëls, 'n braai-area, 'n volledig toegeruste selfsorg gemeenskaplike kombuis en verskillende opsies van Gaste-sitkamerspasies rondom die Gastehuis. Kamerdiens, wasgoed, masseerterapie en vervoerdienste kan ook vir gaste gereël word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Zen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 3 Derwent Way, Pinelands, Cape Town, 7405, Wes-Kaap
- Gaste dink Inn-Style Guest House het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Derwent Way, Pinelands, Cape Town, 7405, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang