Successfully reported
+11

Intaba Thulile

  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 2, Farm Boschfontein, Maanhaarand, Rustenburg District, 0299, Noordwes
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Intaba Thulile is op 'n privaat wildplaas van 450 hektaar in die Magaliesburg Natuurbewaring geleë. Binne maklike toegang van Johannesburg en Pretoria is dit die ideale afstand vir 'n wegbreeknaweek vir natuurliefhebbers en diegene wat skuiling soek teen die swaarkry van stedelike stres.

Daar is 6 chalets 2 slaapkamer chalet, elkeen slaap 4 mense gemaklik. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander het 2 enkelbeddens. Die lieflike badkamer het beide bad en stort, om by alle voorkeure te pas.

Die chalets is selfsorg en is volledig toegerus met kwaliteit linne, sagte handdoeke, breekware, eetgerei, potte en panne. Die kombuis is toegerus met 'n klein stoof, mikrogolf en yskas. Vir daardie kraakvars winteraande sal verwarmers jou gerief verseker. Vir daardie lang soel someraande, sit op jou stoep en geniet 'n braai.

By die swembad is daar 'n groot lapa vir groepe om bymekaar te kom. Die lapa het stoele en tafels, werkbladspasie, wasbak ens en daar is 'n groot braai-area.

Neem asseblief kennis dat daar 'n gruis-/sandpad is wat na Intaba Thulile lei.

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Tracy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Portion 2, Farm Boschfontein, Maanhaarand, Rustenburg District, 0299, Noordwes
  • Gaste dink Intaba Thulile het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 2, Farm Boschfontein, Maanhaarand, Rustenburg District, 0299, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhkZTIzYjVlLWZmZTktNGE3OS1iMzc1LThjZWVjOWVjYTFlYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 Portion 2, Farm Boschfontein Maanhaarand 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.878440801366 27.44694053373
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang