Successfully reported
+52

Inzalo Safari Lodge

Wildsplaas
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R517, Site 36, Welgevonden Reserve, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Vanaf R11 336 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Inzalo Safari Lodge skuil op die Sterkstroomrivier se oewer in die Welgevonden Wildreservaat in die Waterberge. Dié reservaat spog met volop plantegroei, voëllewe en wild, soos die Groot 5. Die lodge is 270 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en die reservaat het 2 landingstroke wat vir 'n privaat vlug vanaf Johannesburg ingespan kan word.

Daar is 5 luukse tentsuites en elke suite het 'n lieflike uitsig oor die rivier en op die Waterbergkranse in die verte. Elke tent is privaat en het 'n en suite-badkamer, yskassie met voorraad, tee- en koffiemaakgeriewe, gratis WiFi, lugversorging, buitestort en 'n plonspoel. Gaste kan safari-uitstappies geniet en 2 wildritte per dag is by die tarief ingesluit.

Inzalo Lodge is van 'n Zoeloe-woord wat "om hergebore te word" beteken afgelei en bied 'n ontspannende boswegbreek buite die besige stad. Doendinge op die perseel sluit voëlkyk, wildritte, besoeke aan rotskuns, voetslaan, staproetes in die bos, spoorsny, bospieknieks en wildkyk in.

Die plaas word via 'n grondpad bereik. Die instansie sal die gaste by die parkeerarea ontmoet en hulle met 4x4-voertuie na die instansie neem.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Wildritte
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar

Ligging

  • R517, Site 36, Welgevonden Reserve, Vaalwater, 0530, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 11 336
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 11 336
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 11 336
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R517, Site 36, Welgevonden Reserve, Vaalwater, 0530, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMavk3XgMHyaB9OZzynmrDj5VBKxxTGzN4A2kU6kETIKoFcPEVA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R11 336 per nag, vir 2 mense R517 Site 36, Welgevonden Reserve 0530 Limpopo 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -24.33223827314 27.862615585327

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang