Successfully reported
+60

Isabel's B&B

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Shannon Road, Kenmare, Krugersdorp, 1749, Gauteng
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Isabel se B&B is geleë in die myndorp Krugersdorp in die Wes-Rand, Gauteng Provinsie. Krugersdorp het moderne sportfasiliteite, insluitend 'n sportstadion, sowel as 'n moderne sakesentrum met winkelsentrums en talle kleiner winkels.

Verblyf word aangebied in 6 kamers, elk gemeubileer met gemaklike beddens en 'n badkamer met 'n stort of 'n bad. Elke kamer het 'n TV sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Shalom 2 en Adalia bied ook 'n volledig toegeruste kombuis.

Gaste is welkom om die geriewe op die perseel te gebruik, soos die swembad en die braai-area. Veilige parkering word voorsien.

Ander nabygeleë besienswaardighede sluit in 'n eko-avontuurpark, die Suid-Afrikaanse Nasionale Roofvoëlsentrum, en die Spoorweg- en Stoomtreinmuseum, wat sowat 90 stoomlokomotiewe huisves.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Openbare vervoer naby

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Celia V
5.0
Ek was aangenaam verras met Isabel se gastehuis. Dit is funksioneel. Isabel se verblyf was aangenaam. Sy is baie gasvry en hulpvaardig, moeite gedoen ...
Sien meer
Aug 2025
Carmin M
5.0
Baie aangenaam en sal dit aanbeveel. Ek het baie lekker gebly en gemaklik geslaap. Net die toilet se sitplek was bietjie los. Het my baie vriendelik o...
Sien meer
Jul 2025
Tlhaloso M
Besigheidsreis
5.0
Isabel is such an awesome and kind person. Excellent service indeed. A wonderful home away from home.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Corne S
Saam met lewensmaat
5.0
Groot bederf. Ons het baie lekker geslaap. Ons het 'n heerlike warm ontbyt gehad. Dit is lekker om na 'n besige dag by 'n plek in te stap en so vriend...
Sien meer
Mei 2024
Schalk D
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik. Ons het lekker gebly. Die gasvrou was 'n uitstekende gasvrou. Ons sal beslis weer daar oorbly.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Isabel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 18 Shannon Road, Kenmare, Krugersdorp, 1749, Gauteng
  • Gaste dink Isabel's B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Shannon Road, Kenmare, Krugersdorp, 1749, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA30d5b714c5629957b3b1ec0323158f3780f118f2c64745c89105a57ac5e703bc4b6fc32701d1bd70433940d046b401b611d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 18 Shannon Road Kenmare 1749 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.1068473 27.8057037

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang