Successfully reported
+72

Isimuku Cottages

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelhaak Street, Mhlatikop, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Isimuku Cottages is in 'n veilige kompleks op Mhlatikop naby Malelane geleë. Isimuku is net 3,3 km vanaf die Malelane-hek na die Krugerwildtuin en bied die perfekte verblyf vir dagbesoekers aan die park.

Verblyf word gebied in 'n keuse van 4 selfsorg-eenhede. Die eenhede is ingerig met koningingrootte-beddens. Daar is 'n privaat badkamer met 'n stort in elke eenheid. Die kombuisies is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, broodrooster en ketel. Die eenhede bied ook 'n TV, lugversorger en 'n gasstoof asook braaigeriewe op die patio.

Bykomende geriewe sluit gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel in.

Die area het 'n verskeidenheid natuurlike en kulturele besienswaardighede wat gaste kan besoek, terwyl baie buitemuurse doendinge soos voetslaan, wildritte en fietsry ook geniet kan word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Andries Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Geelhaak Street, Mhlatikop, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • Gaste dink Isimuku Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelhaak Street, Mhlatikop, Malelane, 1320, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA16db49f98ef511193915a3f8b2e492124b5e656fd985683f60a178030484daeca4a3a3a9c9cdd4b1e879d1ce98e3805a34f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 3) 12 5 1 5 Geelhaak Street Mhlatikop 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.469268458568 31.554099658528

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang