Isinkwe Backpackers Bushcamp
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bushlands Road, Next to Dumazulu Lodge, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
- Vanaf R740 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Isinkwe Bushcamp bied goedkoop, rustieke verblyf in 'n natuurboskamp. Ons het een selfsorg-eenheid en kliënte wat in die res van die kamers bly, is welkom om van die gemeenskaplike buitekombuis gebruik te maak om jou maaltye voor te berei. Isinkwe Bushcamp is net 25 minute se ry vanaf die Gedenkhek, Noordelike ingang na die Hluhluwe/Imfolozi Wildtuin en is geleë binne 22 hektaar inheemse sandwoud, ons bied die beste natuurlike bos-ervaring teen begroting tariewe in die area. Ons is 25 km suid van Hluhluwe dorp en 60 km noord van St Lucia dorp.
Met aankoms word jy begroet deur skaduryke bome wat 'n rustige wegkruipplek vorm en 'n uitstekende basis vanwaar jy die ongerepte Afrika-wildbestemmings, soos die Hluhluwe/Imfolozi-park en die Isimangaliso-vleilandpark, kan verken. Die kamp wemel van inwonende voëllewe, asook ander klein diertjies soos duikerbokke, mongoose en skilpaaie wat dalk deur die dag hul verskyning maak.
Verblyf-opsies bestaan uit 'n selfsorg-chalet, kamers met en suite-badkamers en kamers met gedeelde, gemeenskaplike badkamergeriewe. Die Bushbaby Tree Cabin is die enigste eenheid met sy eie kombuis. Die res van die kamers maak gebruik van ons buitelug gemeenskaplike kombuis en braai area, naby die swembad area. Die kombuis is ongeveer 100 meter van die kamers af.
Neem asseblief kennis dat ons geen TV en geen WiFi het nie.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Nonhlanhla
Theresa
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- Bushlands Road, Next to Dumazulu Lodge, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Isinkwe Backpackers Bushcamp het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bushlands Road, Next to Dumazulu Lodge, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang