Successfully reported
+9

Ivy View

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 423 Kirkness Street, Loftus View, Pretoria CBD, 0002, Gauteng
  • Vanaf R640 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ivy View is 'n lieflike selfsorgwoonstel met moderne kenmerke wat in die gewilde Loftuspark in Pretoria se middestad geleë is. Dit is ideaal vir gaste wat sportbyeenkomste wil bywoon en is stapafstand vanaf Loftus Versveld-stadion.

Dié woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en kaste vir gaste se bagasie. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie woonstelgebou is naby die Universiteit van Pretoria, asook 2 ander skole. Dit is ook 'n entjie se ry vanaf die Gautreinstasie in Hatfield en Groenkloof Life hospitaal.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Chris V
5.0
Het baie lekker gebly en uitgerus. Baie lekker gebly. Was verras deur 'n volledig toegeruste kombuis en die kamer was baie netjies.
Okt 2025
Nessy N
Besigheidsreis
5.0
Pleasant. It was pleasant and worth it. The team would come back again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Santie B
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was bo verwagting. Ons het baie lekker gebly. Skoon en netjies. Veilig gevoel. Reg oorkant restaurante.
Aug 2025
Judy B
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies. Eenheid was skoon en netjies. Die gasvrou was ten alle tye beskikbaar en vriendelik.
Jul 2025
Jaun-pierre L
Saam met lewensmaat
5.0
Good, just short aircons. Good, just need aircons.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tania Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 423 Kirkness Street, Loftus View, Pretoria CBD, 0002, Gauteng
  • Gaste dink Ivy View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 640
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 640
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 640
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 423 Kirkness Street, Loftus View, Pretoria CBD, 0002, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA200e8278a40b0e70d37b37dd704d91571a9ff66e100a30799f1c86beecd94d77e09c1d812958133df5065e549e41e2392b7d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R640 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 423 Kirkness Street Loftus View 0002 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.752200948783 28.221691635774
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang