Jacoma Hof 20
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 191 Beach Road, Jacoma Hof, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Jacoma Hof 20 is 'n selfsorg-eenheid met gedeeltelike see- en berguitsigte en is net oorkant die straat van Strandstrand geleë.
Dié eenheid bestaan uit 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die omheinde patio het 'n enkelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 4 in die kombuisarea waar gaste hul maaltye kan geniet.
Die sitkamer het 'n enkelslaapbank en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die kompleks bied gemeenskaplike braaigeriewe.
Die ligging van hierdie woonstel is naby talle plaaslike besienswaardighede en doendinge soos die strand, putt-putt en die waterpark. Somerset Mall is net 3 km weg vir diegene wat inkopies wil doen.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 191 Beach Road, Jacoma Hof, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Jacoma Hof 20 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 191 Beach Road, Jacoma Hof, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang