Successfully reported

Jakkalswater Gasteplaas

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 219 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Annette S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Perfect peaceful spot. Excellent location. Very neat and well equipped. Lacked nothing, absolutely amazing place. Peaceful and tranquil setting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reinhart
Jakkalswater Gasteplaas
Good morning, Thank you for your kind review, it is highly appreciated. We hope to see you soon again. Kind regards, Reinhart

Erika J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Ideal place for a refreshing stop over. The rooms were beautiful with comfortable high-quality beds. The environment is beautiful with space to walk and explore a bit. I do strongly recommend Jakkalswater for a refreshing stop over.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philippa S
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Blooming great stay. Beautiful area, and perfect for the flowers. Will definitely recommend and stay over again when in the area!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reinhart
Jakkalswater Gasteplaas
Good morning, Thank you for your kind review and the great caption. We hope to see you soon again. Kind regards, Reinhart

Jacques V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Professioneel. Baie lekker, dankie, regtig netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reinhart
Jakkalswater Gasteplaas
Goeie more, baie dankie vir u terugvoer. Ons hoop om u gou weer te sien. Vriendelike groete.

Daleen B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Super aangenaam. Sal weer daar bly. Ongelooflik lekker. Tussen die blomme! Pragtige plek. Chalet goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reinhart
Jakkalswater Gasteplaas
Goeie more, Baie dankie vir u terugvoer. Ons hoop om u gou weer te sien. Vriendelike groete, Reinhart

Alida G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Ons verblyf was gerieflik en die omgewing was ongelooflik mooi. Dankie! Ons het op 'n baie laaste minuut bespreek en was verras met hoe mooi die omgewing was. Die verblyf was voldoende vir ons een nag se oorslaap met jong kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reinhart
Jakkalswater Gasteplaas
Goeie more, baie dankie vir u terugvoer. Ons is bly dat u en u familie u verblyf geniet het. Ons hoop om u gou weer te sien. Vriendelike groete.

Martel G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Lekker gebly, lekker geslaap, rustig, baie mooi, sal enige tyd aanbeveel. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reinhart
Jakkalswater Gasteplaas
Goeie middag, baie dankie vir u review. Ons waardeer u terugvoer en hoop om u gou weer te sien. Vriendelike groete, Reinhart

Terri R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Beautiful and comfortable accommodation. Our host was wonderful. Very friendly and accommodating. The room was large and the bed was very comfortable. We had an excellent night's sleep. There was also an outside area with a braai and swimming pool. Surroundings are spectacular. We took lots of photos. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reinhart
Jakkalswater Gasteplaas
Good afternoon, Thank you for your kind review. Travel safe and we hope to see you soon again. Kind regards, Reinhart.

Abraham L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Weer iets nie die ligging binne en visier. Baie lekker regte ligging, vriendelike ontvangs en afsien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Oornag oppad na die Richtersveld. Aangename oornag fasiliteit. Lekker ruim en sinvol toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reinhart
Jakkalswater Gasteplaas
Goeie more, Baie dankie vir u terugvoer. Dit word opreg waardeer. Ons hoop om u gou weer te sien. Vriendelike groete, Reinhart

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Reinhart Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 219

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 1 450
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 450
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 58 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nababeep Road, Nababeep, Springbok, 8240, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf3baa05fc004b9bdc679ef6fae05b75b6ef3bbf0fec59ee545f4a3b311cb1a3e6ea91b73befac3ae03c26b8983167196aee6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 219 5 1 5 Nababeep Road Nababeep 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.617320143867 17.803175747394

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang