Jakkelsroep Akkommodasie
Beskrywing
Die Meerkat-tent, 'n unieke en luukse toevoeging tot Jakkelsroep, bied 'n volledig selfsorg-glanskampeerervaring. Ideaal vir diegene wat die sjarme van kampering met ekstra gemak soek, bied die tent slaapplek vir tot 4 gaste met 'n koningingrootte-bed met hoëgehalte-linne en 'n slaapbank vir kinder (eie linne vir die slaapbank moet voorsien word). Die ensuite badkamer is toegerus met 'n stort en toilet en wasbak. Gaste het toegang tot 'n buite kombuisarea wat ten volle toegerus is wat insluit 'n yskas, tweeplaatstoof, breekware en 'n gemaklike eetarea met 'n tafel en stoele met privaat braaigeriewe. Geleë in die hartjie van die bosveld 'n paar meter weg van die kampeer terein en ablusie, bied die tent toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en 'n speelarea vir kinders. Onderdakparkering is beskikbaar asook gratis Wifi
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbank vir 2
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Om 'n aangename verblyf vir alle gaste te verseker, neem asseblief die volgende reëls en regulasies te alle tye in ag.
Inkloktyd is 14:00.
Uitkloktyd is 10:00.
Indien 'n gas vroeg opdaag of laat vertrek sonder vooraf reëlings, sal 'n fooi van R100.00 per uur gehef of van die breekskadedeposito afgetrek word.
'n Klein troeteldier word toegelaat indien vooraf gereël en sluit 'n bykomende troeteldierfooi van R200.00 in. Die troeteldier moet te alle tye aan 'n leiband wees weens die teenwoordigheid van wildlewe in die omgewing. Troeteldiere word nie op beddens of meubels toegelaat nie en moet hul eie troeteldierbed hê.
Rook is nie binne die eenheid toegelaat nie. Gebruik asseblief die asbakke wat buite voorsien word en maak seker dat sigaretstompies nie in die veld weggegooi word nie.
Vure word slegs in die aangewese braai-area toegelaat. Maak asseblief seker dat alle vure volledig geblus is na gebruik.
Gaste wat die reëls verontagsaam, onvanpas optree of kennisgewings ignoreer, sal gevra word om te vertrek.
Gebruik van geriewe is op die gas se eie risiko.
Die eienaar behou die reg voor om gaste te vra om te vertrek indien hulle opsetlik eiendom, bome of plante beskadig.
Die plonspoel en swembad is nie omhein nie. Gaste gebruik hierdie geriewe op eie risiko. Kinders moet te alle tye onder toesig van 'n verantwoordelike volwassene wees.
Geen alkohol, glas of kos word in die swembaddens toegelaat nie.
Voertuie word nie op die gras rondom die swembad toegelaat nie en mag nie parkeer of oor geplaveide of loopareas ry nie.
Slegs een onderdak parkeerplek word per akkommodasie-eenheid voorsien. Voertuie mag nie op die gras voor die eenhede, op looppaaie of op die gras rondom die swembad parkeer nie.
Motorfietse, vierwielmotorfietse, elektriese bromponies, hommeltuie en vuurwerke word nie toegelaat nie.
Bedryf asseblief versigtig en hou by die spoedgrens van 20 km/h. Privaat voertuie word nie naby die hoofhuis toegelaat nie.
Slegs dagbesoekers met vooraf reëlings word toegelaat. Dagbesoekers word as bykomende besprekings beskou en is onderhewig aan 'n daaglikse bykomende fooi per persoon, tot 'n maksimum van 2 persone. 'n Bykomende voertuigfooi is van toepassing. Reëlings en betaling moet vooraf met die eienaar getref word.
Die voer van wilde diere is streng verbode.
Geen vuurwerke word op die eiendom toegelaat nie.
Gaste moet alle ligte en lugversorgers afskakel, die eenheid sluit en die sleutels in die deur los met vertrek. Indien deure weens nalatigheid oopgelaat word en items verlore of beskadig word, sal die gas verantwoordelik gehou word vir vergoeding.
Enige skade sal van die breekskadedeposito afgetrek word, en indien die skade die depositobedrag oorskry, sal die gas die verskil moet betaal.
'n Bykomende breekskadedeposito van R500.00 is betaalbaar. Stuur asseblief bewys van betaling met LS-verwysingsnommer en naam via WhatsApp. Die breekskadedeposito sal binne 7 werksdae na vertrek terugbetaal word. Die vorm in die eenheid moet volledig voltooi word sodat die deposito terugbetaal kan word. Enige skade sal van die deposito afgetrek word.
Let asseblief daarop dat toegang tot Jakkelsroep ongeveer 12 km op 'n grondpad vereis, wat dalk nie geskik is vir voertuie met lae grondvryhoogte nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die luukse grasdak tent-chalet het slaapplek vir 2 gaste en skuil in die bos, bied pragtige uitsigte oor die veld met lugversorging en is ingerig met 'n koningingrootte-bed met kwaliteit linne. Die en suite-badkamer het 'n wasbak, 'n lieflike groot bad met uitsig oor die veld, 'n toilet en 'n buitestort met ongelooflike uitsig. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas met vrieskas, stoof, airfryer, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel met stoele en komplimentêre WiFi. Privaat braaigeriewe. Privaat borrelbad met donkie verhitte sisteem (hout moet self voorsien word) Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Om 'n aangename verblyf vir alle gaste te verseker, neem asseblief die volgende reëls en regulasies te alle tye in ag.
Inkloktyd is 14:00.
Uitkloktyd is 10:00.
Indien 'n gas vroeg opdaag of laat vertrek sonder vooraf reëlings, sal 'n fooi van R100.00 per uur gehef of van die breekskadedeposito afgetrek word.
'n Klein troeteldier word toegelaat indien vooraf gereël en sluit 'n bykomende troeteldierfooi van R200.00 in. Die troeteldier moet te alle tye aan 'n leiband wees weens die teenwoordigheid van wildlewe in die omgewing. Troeteldiere word nie op beddens of meubels toegelaat nie en moet hul eie troeteldierbed hê.
Rook is nie binne die eenheid toegelaat nie. Gebruik asseblief die asbakke wat buite voorsien word en maak seker dat sigaretstompies nie in die veld weggegooi word nie.
Vure word slegs in die aangewese braai-area toegelaat. Maak asseblief seker dat alle vure volledig geblus is na gebruik.
Gaste wat die reëls verontagsaam, onvanpas optree of kennisgewings ignoreer, sal gevra word om te vertrek.
Gebruik van geriewe is op die gas se eie risiko.
Die eienaar behou die reg voor om gaste te vra om te vertrek indien hulle opsetlik eiendom, bome of plante beskadig.
Die plonspoel en swembad is nie omhein nie. Gaste gebruik hierdie geriewe op eie risiko. Kinders moet te alle tye onder toesig van 'n verantwoordelike volwassene wees.
Geen alkohol, glas of kos word in die swembaddens toegelaat nie.
Voertuie word nie op die gras rondom die swembad toegelaat nie en mag nie parkeer of oor geplaveide of loopareas ry nie.
Slegs een onderdak parkeerplek word per akkommodasie-eenheid voorsien. Voertuie mag nie op die gras voor die eenhede, op looppaaie of op die gras rondom die swembad parkeer nie.
Motorfietse, vierwielmotorfietse, elektriese bromponies, hommeltuie en vuurwerke word nie toegelaat nie.
Bedryf asseblief versigtig en hou by die spoedgrens van 20 km/h. Privaat voertuie word nie naby die hoofhuis toegelaat nie.
Slegs dagbesoekers met vooraf reëlings word toegelaat. Dagbesoekers word as bykomende besprekings beskou en is onderhewig aan 'n daaglikse bykomende fooi per persoon, tot 'n maksimum van 2 persone. 'n Bykomende voertuigfooi is van toepassing. Reëlings en betaling moet vooraf met die eienaar getref word.
Die voer van wilde diere is streng verbode.
Geen vuurwerke word op die eiendom toegelaat nie.
Gaste moet alle ligte en lugversorgers afskakel, die eenheid sluit en die sleutels in die deur los met vertrek. Indien deure weens nalatigheid oopgelaat word en items verlore of beskadig word, sal die gas verantwoordelik gehou word vir vergoeding.
Enige skade sal van die breekskadedeposito afgetrek word, en indien die skade die depositobedrag oorskry, sal die gas die verskil moet betaal.
'n Bykomende breekskadedeposito van R500.00 is betaalbaar. Stuur asseblief bewys van betaling met LS-verwysingsnommer en naam via WhatsApp. Die breekskadedeposito sal binne 7 werksdae na vertrek terugbetaal word. Die vorm in die eenheid moet volledig voltooi word sodat die deposito terugbetaal kan word. Enige skade sal van die deposito afgetrek word.
Let asseblief daarop dat toegang tot Jakkelsroep ongeveer 12 km op 'n grondpad vereis, wat dalk nie geskik is vir voertuie met lae grondvryhoogte nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke staanplek is groot en het sy eie privaat ablusiegeriewe en 'n wasbak vir gedeelde skottelgoed. Alle staanplekke is toegerus met 'n 15A-kragpunt en 'n braai-area. Die lapa en swembadgeriewe, sowel as die Boma, word met ander kampeerders gedeel. Die omliggende gebied is die tuiste van meer as 100 geïdentifiseerde voëlspesies, en op die plaas is daar baie wildlewe om te aanskou.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Om 'n aangename verblyf vir alle gaste te verseker, neem asseblief die volgende reëls en regulasies te alle tye in ag.
Inkloktyd is 14:00.
Uitkloktyd is 10:00.
Indien 'n gas vroeg opdaag of laat vertrek sonder vooraf reëlings, sal 'n fooi van R100.00 per uur gehef of van die breekskadedeposito afgetrek word.
'n Klein troeteldier word toegelaat indien vooraf gereël en sluit 'n bykomende troeteldierfooi van R200.00 in. Die troeteldier moet te alle tye aan 'n leiband wees weens die teenwoordigheid van wildlewe in die omgewing. Troeteldiere word nie op beddens of meubels toegelaat nie en moet hul eie troeteldierbed hê.
Rook is nie binne die eenheid toegelaat nie. Gebruik asseblief die asbakke wat buite voorsien word en maak seker dat sigaretstompies nie in die veld weggegooi word nie.
Vure word slegs in die aangewese braai-area toegelaat. Maak asseblief seker dat alle vure volledig geblus is na gebruik.
Gaste wat die reëls verontagsaam, onvanpas optree of kennisgewings ignoreer, sal gevra word om te vertrek.
Gebruik van geriewe is op die gas se eie risiko.
Die eienaar behou die reg voor om gaste te vra om te vertrek indien hulle opsetlik eiendom, bome of plante beskadig.
Die plonspoel en swembad is nie omhein nie. Gaste gebruik hierdie geriewe op eie risiko. Kinders moet te alle tye onder toesig van 'n verantwoordelike volwassene wees.
Geen alkohol, glas of kos word in die swembaddens toegelaat nie.
Voertuie word nie op die gras rondom die swembad toegelaat nie en mag nie parkeer of oor geplaveide of loopareas ry nie.
Slegs een onderdak parkeerplek word per akkommodasie-eenheid voorsien. Voertuie mag nie op die gras voor die eenhede, op looppaaie of op die gras rondom die swembad parkeer nie.
Motorfietse, vierwielmotorfietse, elektriese bromponies, hommeltuie en vuurwerke word nie toegelaat nie.
Bedryf asseblief versigtig en hou by die spoedgrens van 20 km/h. Privaat voertuie word nie naby die hoofhuis toegelaat nie.
Slegs dagbesoekers met vooraf reëlings word toegelaat. Dagbesoekers word as bykomende besprekings beskou en is onderhewig aan 'n daaglikse bykomende fooi per persoon, tot 'n maksimum van 2 persone. 'n Bykomende voertuigfooi is van toepassing. Reëlings en betaling moet vooraf met die eienaar getref word.
Die voer van wilde diere is streng verbode.
Geen vuurwerke word op die eiendom toegelaat nie.
Gaste moet alle ligte en lugversorgers afskakel, die eenheid sluit en die sleutels in die deur los met vertrek. Indien deure weens nalatigheid oopgelaat word en items verlore of beskadig word, sal die gas verantwoordelik gehou word vir vergoeding.
Enige skade sal van die breekskadedeposito afgetrek word, en indien die skade die depositobedrag oorskry, sal die gas die verskil moet betaal.
'n Bykomende breekskadedeposito van R500.00 is betaalbaar. Stuur asseblief bewys van betaling met LS-verwysingsnommer en naam via WhatsApp. Die breekskadedeposito sal binne 7 werksdae na vertrek terugbetaal word. Die vorm in die eenheid moet volledig voltooi word sodat die deposito terugbetaal kan word. Enige skade sal van die deposito afgetrek word.
Let asseblief daarop dat toegang tot Jakkelsroep ongeveer 12 km op 'n grondpad vereis, wat dalk nie geskik is vir voertuie met lae grondvryhoogte nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kampplek is ruim en beskik oor privaat braaier asook ablusiegeriewe en 'n gedeelde skottelgoedwasbak. Elke staanplek het 'n 15A-kragpunt en 'n braai-area. Die lapa, swembad en bome word met ander kampeerders gedeel. Gaste sal hul eie kamptoerusting moet saambring. Die omliggende area is die tuiste van meer as 100 geïdentifiseerde voëlspesies, en die plaas het verskeie wild om waar te neem.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Om 'n aangename verblyf vir alle gaste te verseker, neem asseblief die volgende reëls en regulasies te alle tye in ag.
Inkloktyd is 14:00.
Uitkloktyd is 10:00.
Indien 'n gas vroeg opdaag of laat vertrek sonder vooraf reëlings, sal 'n fooi van R100.00 per uur gehef of van die breekskadedeposito afgetrek word.
'n Klein troeteldier word toegelaat indien vooraf gereël en sluit 'n bykomende troeteldierfooi van R200.00 in. Die troeteldier moet te alle tye aan 'n leiband wees weens die teenwoordigheid van wildlewe in die omgewing. Troeteldiere word nie op beddens of meubels toegelaat nie en moet hul eie troeteldierbed hê.
Rook is nie binne die eenheid toegelaat nie. Gebruik asseblief die asbakke wat buite voorsien word en maak seker dat sigaretstompies nie in die veld weggegooi word nie.
Vure word slegs in die aangewese braai-area toegelaat. Maak asseblief seker dat alle vure volledig geblus is na gebruik.
Gaste wat die reëls verontagsaam, onvanpas optree of kennisgewings ignoreer, sal gevra word om te vertrek.
Gebruik van geriewe is op die gas se eie risiko.
Die eienaar behou die reg voor om gaste te vra om te vertrek indien hulle opsetlik eiendom, bome of plante beskadig.
Die plonspoel en swembad is nie omhein nie. Gaste gebruik hierdie geriewe op eie risiko. Kinders moet te alle tye onder toesig van 'n verantwoordelike volwassene wees.
Geen alkohol, glas of kos word in die swembaddens toegelaat nie.
Voertuie word nie op die gras rondom die swembad toegelaat nie en mag nie parkeer of oor geplaveide of loopareas ry nie.
Slegs een onderdak parkeerplek word per akkommodasie-eenheid voorsien. Voertuie mag nie op die gras voor die eenhede, op looppaaie of op die gras rondom die swembad parkeer nie.
Motorfietse, vierwielmotorfietse, elektriese bromponies, hommeltuie en vuurwerke word nie toegelaat nie.
Bedryf asseblief versigtig en hou by die spoedgrens van 20 km/h. Privaat voertuie word nie naby die hoofhuis toegelaat nie.
Slegs dagbesoekers met vooraf reëlings word toegelaat. Dagbesoekers word as bykomende besprekings beskou en is onderhewig aan 'n daaglikse bykomende fooi per persoon, tot 'n maksimum van 2 persone. 'n Bykomende voertuigfooi is van toepassing. Reëlings en betaling moet vooraf met die eienaar getref word.
Die voer van wilde diere is streng verbode.
Geen vuurwerke word op die eiendom toegelaat nie.
Gaste moet alle ligte en lugversorgers afskakel, die eenheid sluit en die sleutels in die deur los met vertrek. Indien deure weens nalatigheid oopgelaat word en items verlore of beskadig word, sal die gas verantwoordelik gehou word vir vergoeding.
Enige skade sal van die breekskadedeposito afgetrek word, en indien die skade die depositobedrag oorskry, sal die gas die verskil moet betaal.
'n Bykomende breekskadedeposito van R500.00 is betaalbaar. Stuur asseblief bewys van betaling met LS-verwysingsnommer en naam via WhatsApp. Die breekskadedeposito sal binne 7 werksdae na vertrek terugbetaal word. Die vorm in die eenheid moet volledig voltooi word sodat die deposito terugbetaal kan word. Enige skade sal van die deposito afgetrek word.
Let asseblief daarop dat toegang tot Jakkelsroep ongeveer 12 km op 'n grondpad vereis, wat dalk nie geskik is vir voertuie met lae grondvryhoogte nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die huis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Albei slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed. Kwaliteit beddegoed en badhanddoeke word voorsien, winter maande warm komberse, somer maande staan waaiers. Die badkamer het 'n bad, 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n stoof, 'n yskas met vrieskas, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitarea het gemaklike rusbanke. Daar is 'n verkoelingstelsel in die groot leefarea. Lieflike stoep met gemaklike stoele en tafel, lapa, boma en braai-geriewe, asook privaat splonspoel met klip gebou wat 'n uitkyk het op die water drinkgat. Gratis WiFi, onderdak parkering.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Om 'n aangename verblyf vir alle gaste te verseker, neem asseblief die volgende reëls en regulasies te alle tye in ag.
Inkloktyd is 14:00.
Uitkloktyd is 10:00.
Indien 'n gas vroeg opdaag of laat vertrek sonder vooraf reëlings, sal 'n fooi van R100.00 per uur gehef of van die breekskadedeposito afgetrek word.
'n Klein troeteldier word toegelaat indien vooraf gereël en sluit 'n bykomende troeteldierfooi van R200.00 in. Die troeteldier moet te alle tye aan 'n leiband wees weens die teenwoordigheid van wildlewe in die omgewing. Troeteldiere word nie op beddens of meubels toegelaat nie en moet hul eie troeteldierbed hê.
Rook is nie binne die eenheid toegelaat nie. Gebruik asseblief die asbakke wat buite voorsien word en maak seker dat sigaretstompies nie in die veld weggegooi word nie.
Vure word slegs in die aangewese braai-area toegelaat. Maak asseblief seker dat alle vure volledig geblus is na gebruik.
Gaste wat die reëls verontagsaam, onvanpas optree of kennisgewings ignoreer, sal gevra word om te vertrek.
Gebruik van geriewe is op die gas se eie risiko.
Die eienaar behou die reg voor om gaste te vra om te vertrek indien hulle opsetlik eiendom, bome of plante beskadig.
Die plonspoel en swembad is nie omhein nie. Gaste gebruik hierdie geriewe op eie risiko. Kinders moet te alle tye onder toesig van 'n verantwoordelike volwassene wees.
Geen alkohol, glas of kos word in die swembaddens toegelaat nie.
Voertuie word nie op die gras rondom die swembad toegelaat nie en mag nie parkeer of oor geplaveide of loopareas ry nie.
Slegs een onderdak parkeerplek word per akkommodasie-eenheid voorsien. Voertuie mag nie op die gras voor die eenhede, op looppaaie of op die gras rondom die swembad parkeer nie.
Motorfietse, vierwielmotorfietse, elektriese bromponies, hommeltuie en vuurwerke word nie toegelaat nie.
Bedryf asseblief versigtig en hou by die spoedgrens van 20 km/h. Privaat voertuie word nie naby die hoofhuis toegelaat nie.
Slegs dagbesoekers met vooraf reëlings word toegelaat. Dagbesoekers word as bykomende besprekings beskou en is onderhewig aan 'n daaglikse bykomende fooi per persoon, tot 'n maksimum van 2 persone. 'n Bykomende voertuigfooi is van toepassing. Reëlings en betaling moet vooraf met die eienaar getref word.
Die voer van wilde diere is streng verbode.
Geen vuurwerke word op die eiendom toegelaat nie.
Gaste moet alle ligte en lugversorgers afskakel, die eenheid sluit en die sleutels in die deur los met vertrek. Indien deure weens nalatigheid oopgelaat word en items verlore of beskadig word, sal die gas verantwoordelik gehou word vir vergoeding.
Enige skade sal van die breekskadedeposito afgetrek word, en indien die skade die depositobedrag oorskry, sal die gas die verskil moet betaal.
'n Bykomende breekskadedeposito van R500.00 is betaalbaar. Stuur asseblief bewys van betaling met LS-verwysingsnommer en naam via WhatsApp. Die breekskadedeposito sal binne 7 werksdae na vertrek terugbetaal word. Die vorm in die eenheid moet volledig voltooi word sodat die deposito terugbetaal kan word. Enige skade sal van die deposito afgetrek word.
Let asseblief daarop dat toegang tot Jakkelsroep ongeveer 12 km op 'n grondpad vereis, wat dalk nie geskik is vir voertuie met lae grondvryhoogte nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Eenheid 2 is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers, die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en lugversorging en die ander slaapkamer het 2 driekwartbeddens en 'n waaier, asook warm komberse vir die kouer dae. Kwaliteit linne en handdoeke word voorsien. Die badkamer het 'n lieflike groot bad, stort, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, yskas met vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitarea spog met gemaklike rusbanke en lugversorging. Daar is ook 'n lieflike stoep met 'n tafel en gemaklike sitplek, 'n ingeboude braai en 'n privaat swembad wat op die watergat uitkyk. Gratis WiFi en onderdak parkering, geen kluis.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Om 'n aangename verblyf vir alle gaste te verseker, neem asseblief die volgende reëls en regulasies te alle tye in ag.
Inkloktyd is 14:00.
Uitkloktyd is 10:00.
Indien 'n gas vroeg opdaag of laat vertrek sonder vooraf reëlings, sal 'n fooi van R100.00 per uur gehef of van die breekskadedeposito afgetrek word.
'n Klein troeteldier word toegelaat indien vooraf gereël en sluit 'n bykomende troeteldierfooi van R200.00 in. Die troeteldier moet te alle tye aan 'n leiband wees weens die teenwoordigheid van wildlewe in die omgewing. Troeteldiere word nie op beddens of meubels toegelaat nie en moet hul eie troeteldierbed hê.
Rook is nie binne die eenheid toegelaat nie. Gebruik asseblief die asbakke wat buite voorsien word en maak seker dat sigaretstompies nie in die veld weggegooi word nie.
Vure word slegs in die aangewese braai-area toegelaat. Maak asseblief seker dat alle vure volledig geblus is na gebruik.
Gaste wat die reëls verontagsaam, onvanpas optree of kennisgewings ignoreer, sal gevra word om te vertrek.
Gebruik van geriewe is op die gas se eie risiko.
Die eienaar behou die reg voor om gaste te vra om te vertrek indien hulle opsetlik eiendom, bome of plante beskadig.
Die plonspoel en swembad is nie omhein nie. Gaste gebruik hierdie geriewe op eie risiko. Kinders moet te alle tye onder toesig van 'n verantwoordelike volwassene wees.
Geen alkohol, glas of kos word in die swembaddens toegelaat nie.
Voertuie word nie op die gras rondom die swembad toegelaat nie en mag nie parkeer of oor geplaveide of loopareas ry nie.
Slegs een onderdak parkeerplek word per akkommodasie-eenheid voorsien. Voertuie mag nie op die gras voor die eenhede, op looppaaie of op die gras rondom die swembad parkeer nie.
Motorfietse, vierwielmotorfietse, elektriese bromponies, hommeltuie en vuurwerke word nie toegelaat nie.
Bedryf asseblief versigtig en hou by die spoedgrens van 20 km/h. Privaat voertuie word nie naby die hoofhuis toegelaat nie.
Slegs dagbesoekers met vooraf reëlings word toegelaat. Dagbesoekers word as bykomende besprekings beskou en is onderhewig aan 'n daaglikse bykomende fooi per persoon, tot 'n maksimum van 2 persone. 'n Bykomende voertuigfooi is van toepassing. Reëlings en betaling moet vooraf met die eienaar getref word.
Die voer van wilde diere is streng verbode.
Geen vuurwerke word op die eiendom toegelaat nie.
Gaste moet alle ligte en lugversorgers afskakel, die eenheid sluit en die sleutels in die deur los met vertrek. Indien deure weens nalatigheid oopgelaat word en items verlore of beskadig word, sal die gas verantwoordelik gehou word vir vergoeding.
Enige skade sal van die breekskadedeposito afgetrek word, en indien die skade die depositobedrag oorskry, sal die gas die verskil moet betaal.
'n Bykomende breekskadedeposito van R500.00 is betaalbaar. Stuur asseblief bewys van betaling met LS-verwysingsnommer en naam via WhatsApp. Die breekskadedeposito sal binne 7 werksdae na vertrek terugbetaal word. Die vorm in die eenheid moet volledig voltooi word sodat die deposito terugbetaal kan word. Enige skade sal van die deposito afgetrek word.
Let asseblief daarop dat toegang tot Jakkelsroep ongeveer 12 km op 'n grondpad vereis, wat dalk nie geskik is vir voertuie met lae grondvryhoogte nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm 76, Kloppersbos, Pretoria, 0183, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang