Successfully reported
+14

Jamaican Palms 28

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palm Drive, Unit 28 Jamaican Palms, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Jamaican Palms 28 is 'n selfsorgwoonstel in die Jamaican Palms-kompleks in Marina Martinique in Jeffreysbaai, Oos-Kaap. Dit is ideaal vir 'n vakansie vir 'n gesin of vriende.

Hierdie dubbelverdiepingwoonstel bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 1 enkelbed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die vierde slaapkamer is in die solder en het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en 'n toonbank met stoele toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Die leefarea lei na die onderdakbalkon met 'n etenstafel, ingeboude braai en 'n uitsig oor die kanaal. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het direkte toegang tot die kanaal, veilige parkeerplek en 24 uur-sekuriteit. Die woonstel is naby winkels, restaurante en die strand.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Sharon O
Saam met vriende
5.0
Comfortable, central, safe and proximity to the beach phenomenal. Very comfortable! Super central close proximity to the beach! Super s...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Esme K
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker ruim. Baie lekker en gesellig. Mooi uitsig.
Mrt 2025
Jo-Anne B
Saam met vriende
5.0
Ons het heerlik gekuier en gebraai - die plek is baie goed ingerig! Baie oulike, skoon en goed ingerigte plek. Lekker braaiplek. Gestap see toe - baie...
Sien meer
Mei 2024
Sandra S
Saam met vriende
4.8
Value for money with great views. Great accommodation with wonderful views. Only real concern was probably how close it is to the entra...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Dorryn D
Gesin met tieners
4.6
Gerieflik vir gesinne met tieners. Die beddegoed was van hoogstaande gehalte. Die uitsig is lieflik. Daar is ongelukkig nie 'n skottelgoedwasser nie, ...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Hannes Geverifieer

Eiendomme 16

Resensies 172

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Palm Drive, Unit 28 Jamaican Palms, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Jamaican Palms 28 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palm Drive, Unit 28 Jamaican Palms, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb43781d417b82b3bd71e93082415964e1452858c1d1a091b163619eaa02484d41b15e53c39037ae229372999d757f76be6c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 7) 8 5 1 5 Palm Drive Unit 28 Jamaican Palms 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.077484059464 24.918301560852

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang