Successfully reported

JaMaRuRi Private Kamer

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Tienie D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Die 8 dae verblyf was sakpas en vir my en vrou nommerpas. Ons verblyf was baie lekker. Die kamer is knap, maar die gebruik van die onderdakruimte en die braai-area, meer as vergoed daarvoor. Die besondere en vriendelike kliëntediens het die verblyf 'n heerlike ervaring gemaak. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abraham R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Dit was baie relaxing en stil. Ek het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Noelene J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Warm and cosy. Very warm welcome. Just everything we needed. Nice fireplace for the cold CT weather. Will definitely go there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruben D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Presies wat ek en my vrou nodig gehad het. Dit was ongelooflik, baie rustig en stil, met 'n baie mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leigh C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Dit was fantasmagories! Net wat ek wou doen, rustig en ontspannend. 10 uit 10. Baie lekker gebly, sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin J
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Verwelkomend, skoon en gerieflike akkommodasie. Marzanne het ons baie welkom laat voel en ons het verskriklik lekker gebly. Sal die verblyf definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juli-ann R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Baie rustige area en baie stil en privaat ook. Die ontvangs was verwelkomend. Ons het regtig dit geniet, ons sal enige tyd weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Mooi uitsig in die stilte langs die pool. Dit was 'n wonderlike ervaring met my vrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Great place to break away. Really enjoyable and comfortable stay with very considerate hosts. Will visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rosemary M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Veilig, netjies. Baie goeie wegbreek keuse ooit! Sal definitief weer gaan. Ek en my kerel het dit baie geniet en was sommer verlief op die plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marzanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 42 Marais Street, Lochnerhof, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf269a2e4ec1fdc58453852e0ca4fca925c98c3b40456165f33537b3de7a976254da491061f1b55c9dec820028060fee6e597?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 70 5 1 5 42 Marais Street Lochnerhof 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.108432778021 18.825660674475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang