Successfully reported
+16

JaMaRuRi Private Kamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 42 Marais Street, Lochnerhof, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

JaMaRuRi Private Kamer is 'n gerieflik gemeubileerde kamer vir 'n individuele reisiger of 'n paartjie wat Strand besoek en is net 700 m van die strand af geleë.

Die oopplan-kamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n yskas, 'n induksiestoof, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n TV en onbeperkte LTE-Wi-Fi is in die kamer beskikbaar.

Die kamer het 'n privaat braai-area. Gaste kan in die swembad afkoel, en veilige parkeerplek vir 1 voertuig word agter die hek voorsien.

Strand bied verskeie restaurante, kafees en kroeë, asook doendinge soos branderplankry, visvang, swem, sonsondergangvaarte en walviskyk in seisoen. Gaste kan ook die Strand Waterworld & Fun Park besoek, 'n potjie putt-putt speel of die Helderberg-wynroete verken.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Openbare vervoer naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Tienie D
Saam met lewensmaat
5.0
Die 8 dae verblyf was sakpas en vir my en vrou nommerpas. Ons verblyf was baie lekker. Die kamer is knap, maar die gebruik van die onderdakruimte en d...
Sien meer
Okt 2025
Abraham R
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was baie relaxing en stil. Ek het baie lekker gebly.
Jul 2025
Noelene J
Saam met lewensmaat
5.0
Warm and cosy. Very warm welcome. Just everything we needed. Nice fireplace for the cold CT weather. Will definitely go there again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Ruben D
Saam met lewensmaat
5.0
Presies wat ek en my vrou nodig gehad het. Dit was ongelooflik, baie rustig en stil, met 'n baie mooi uitsig.
Mrt 2025
Leigh C
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was fantasmagories! Net wat ek wou doen, rustig en ontspannend. 10 uit 10. Baie lekker gebly, sal beslis weer gaan.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marzanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 42 Marais Street, Lochnerhof, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink JaMaRuRi Private Kamer het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 42 Marais Street, Lochnerhof, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf269a2e4ec1fdc58453852e0ca4fca925c98c3b40456165f33537b3de7a976254da491061f1b55c9dec820028060fee6e597?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 70 5 1 5 42 Marais Street Lochnerhof 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.108432778021 18.825660674475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang