Successfully reported
+58

JHB Ferndale C and C Hotel Vibes

  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 459 Long Avenue, Ferndale, 2194, Gauteng
  • Vanaf R487 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

JHB Ferndale C en C Hotel Vibes bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf, sentraal geleë in Ferndale, wat dit 'n ideale opsie maak vir sakereisigers of vakansiegangers.

Dié eiendom bied gaste 'n keuse van 11 selfsorg-eenhede. Elke eenheid het 'n privaat ingang en beskik oor 'n privaat badkamer. Die kamers beskik oor gemaklike beddens met sagte duvets en kraakvars linne. Al die kamers spog met goed toegeruste kombuisies, terwyl een van die kamers 'n volledig toegeruste kombuis het. Sommige eenhede het 'n eetarea, terwyl ander 'n lessenaar het wat as 'n eetarea gebruik kan word. Ander geriewe in die kamer sluit 'n plafonwaaier, lessenaar, stoel, 'n slim-TV met DStv, Netflix, YouTube en toegang tot gratis WiFi in. Elke eenheid spog ook met 'n patio met braaigeriewe en uitsigte oor die tuin of swembad.

Gaste het toegang tot 'n binnenshuise vermaakgedeelte, 'n buiteswembad, 'n kinderspeelarea en veilige parkeerplek. Die eiendom is naby gholfbane, winkelsentrums, die Northgate-winkelsentrum geleë en is 43 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.0
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Rona M
5.0
Heerlik verblyf teen baie goeie tarief. Heerlik gebly. Ruim kamer met 'n pragtige uitsig oor die mooi tuine.
Sep 2025
Ilse R
5.0
Baie gemaklik en mooi. Ek het baie lekker gebly. Die gerief van naby sentrums maak ook dinge maklik.
Mrt 2025
Modernique A
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing, peaceful. It was short but I loved it, the place is very welcoming and beautiful and the staff were friendly. I would recomme...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Thuli G
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful place. Beautiful. We never want to leave when we come there; it has always been our home away from home since our first visit...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Debbie W
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable, clean, friendly staff, everything you need. Clean, well kept. Lovely for travelling business people too. Mini kitchen with...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Cherilyn Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 188

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 459 Long Avenue, Ferndale, 2194, Gauteng
  • Gaste dink JHB Ferndale C and C Hotel Vibes het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 487
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 487
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 487
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 459 Long Avenue, Ferndale, 2194, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcbe347ac6c1adedd7d5a9f8c1dc8567e54ea37021fdc12158782a342cbd0e7ef5205b8fff40fdfc3769b5f0987f72218f97a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R487 per nag (plek vir 2) 44 5 1 5 459 Long Avenue Ferndale 2194 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.076874566086 27.982813699406

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang