Successfully reported

JHB Ferndale C and C Hotel Vibes

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.0
Veiligheid
4.5
Rona M
Lang verblyf
5.0
Sep 2025

Heerlik verblyf teen baie goeie tarief. Heerlik gebly. Ruim kamer met 'n pragtige uitsig oor die mooi tuine.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse R
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Baie gemaklik en mooi. Ek het baie lekker gebly. Die gerief van naby sentrums maak ook dinge maklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Modernique A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Relaxing, peaceful. It was short but I loved it, the place is very welcoming and beautiful and the staff were friendly. I would recommend this accommodation to everyone I know.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thuli G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Beautiful place. Beautiful. We never want to leave when we come there; it has always been our home away from home since our first visit in 2024, and we have never looked back. The ladies are new; however, just as sweet and helpful as the previous ones.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Victoria B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Definitely recommend. Very comfortable and convenient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Baie lekker geslaap, dankie. Het lekker geslaap, ja.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Maricke B
1 nag Besigheidsreis
4.6
Feb 2025

Stil, rustig en veilig. Ek was bietjie bekommerd oor die area eers, maar dit was op die ou end baie veilig. Mooi ingerig, ruim kamer en lekker naby aan vele geriewe.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian V
1 nag
4.0
Mrt 2025

Veilige slaapplek. Was baie lekker, maar het geen warm water gehad om in te stort nie. Moes koud stort. Mense onder by die swembad het tot laat daar gekuier en gedrink. Daar is geen Netflix of DStv nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Sep 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Cherilyn Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 188

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 487
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 487
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 487
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 459 Long Avenue, Ferndale, 2194, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcbe347ac6c1adedd7d5a9f8c1dc8567e54ea37021fdc12158782a342cbd0e7ef5205b8fff40fdfc3769b5f0987f72218f97a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R487 per nag (plek vir 2) 44 5 1 5 459 Long Avenue Ferndale 2194 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.076874566086 27.982813699406

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang