Successfully reported
+12

Jimmy's Place - Thatch Lodge

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D48 Rust de Winter Road, Dinokeng Game Reserve, Pretoria, 0400, Gauteng
  • Vanaf R6 200 per nag (plek vir 14)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Jimmy's Place - Thatch Cottage is 'n elegante grasdakhuis wat in die Dinokeng Wildreservaat net 50 km buite Pretoria geleë is.

Dié pragtige dubbelverdieping-grasdaklodge is langs 'n dam geleë en beskik oor 4 privaat slaapkamers en 'n solder met 6 enkelbeddens. Die kamers op die onderste verdieping is almal privaat. 2 van die kamers het koninggrootte-beddens en 1 het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander kamer het 1 koninggrootte-bed en 'n slaapbank. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n tweede badkamer met 'n bad en stort, sowel as 'n aparte gastetoilet met 'n stort. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, elektriese oond met 'n gasstoof, skottelgoedwasser en mikrogolfoond. Daar is 'n aparte rondawel-sitkamer met 'n knus kaggel en 'n kroeg-area langsaan met 'n yskassie. Die hele eenheid het slaapplek vir 12 tot 14 gaste.

Ander geriewe sluit 2 braai-areas, DStv met sekere kanale, 'n plonspoel, 'n speletjieskamer met tafeltennis, 'n pool-tafel en 'n veerpyltjiebord. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar en die lodge word beveilig deur 'n elektriese heining. 'n Groot houtdek kyk uit oor die dam waar seekoeie en krokodille gereeld gewaar word.

Doendinge in die omgewing sluit wildritte teen ekstra koste in. Die voëllewe is volop en ander doendinge kan deur die bestuurder gereël word. Daar is ook verskeie restaurante en kroeë in die omgewing.

Let asb. daarop dat daar beperkte selfoonsein is.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

6

6 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Harshada S
5.0
Amazing. Jimmy's Place is a wonderful getaway for the weekend with a breathtaking view of the dam. The caretaker is very kind and helpf...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Karien H
Saam met vriende
5.0
Rustige plek, lekker gerus. Ons het baie lekker gebly. Paar goed wat nie werk nie. Waaiers, gasstoof van die plate, pooltafel gebreek.
Mrt 2024
Roselin D
Saam met vriende
4.8
Dis 'n lekker groot huis wat almal kon huisves. Ons het baie lekker gebly by Jimmy's Place.
Nov 2024
Lundi C
Saam met vriende
4.0
Baie lekker gebly. Ons het baie lekker gebly. Ons is 'n groep vriende wat nou al twee jaar hier bly vir ons kinders se rugbytoer by Camp Discovery.
Mrt 2025
Wynand V
Saam met vriende
4.0
Heerlik rustig. Als gaaf beddens was reg en badkamers reg. Kombuis groot en.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Gail Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 27

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • D48 Rust de Winter Road, Dinokeng Game Reserve, Pretoria, 0400, Gauteng
  • Gaste dink Jimmy's Place - Thatch Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 6 200
per nag (plek vir 14)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 200
per nag (plek vir 14)
Vanaf
R 6 200
per nag (plek vir 14)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D48 Rust de Winter Road, Dinokeng Game Reserve, Pretoria, 0400, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3961563d4957dccccb46319e5d71e72c7fb99dbf8e295b192a01a3df2521594545eedc542b15d49bd826e8f1f9b71606fc1a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 200 per nag (plek vir 14) 12 5 1 5 D48 Rust de Winter Road Dinokeng Game Reserve 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.356775896172 28.34491699934

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang