Jock-Inn Gastehuis
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 27 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 40 Jock Meiring Street, Park West, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R990 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Jock-Inn Gastehuis is in die woonbuurt Park-Wes in Bloemfontein geleë. Die gastehuis is naby groot sportgronde, Mimosa Mall, Loch Logan Waterfront, Mediclinic, Grey College, Eunice en Vrystaat Universiteit geleë.
Verblyf word gebied in 7 kamerkategorieë waarvan almal smaakvol versier is en met óf 'n dubbel- en/of 2 enkelbeddens ingerig is. Elkeen van die kamers beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad.
Al die kamers beskik oor TV's met sekere DStv-kanale en WiFi, asook 'n mikrogolfoond, yskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste is welkom om by die swembad of onder een van die sambrele in die rustige tuin te ontspan terwyl hulle van die braaigeriewe gebruik maak. Veilige parkeerplek word vir alle gaste voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Retha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 72
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 40 Jock Meiring Street, Park West, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Jock-Inn Gastehuis het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 27 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 40 Jock Meiring Street, Park West, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang