Jock's Cabin
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2924 Clarence Drive, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Jock's Cabin bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerhuis met see- en berguitsigte, waar gaste op die patio kan ontspan en kyk hoe die branders op die rotse breek. Die huis is in Bettysbaai geleë, 3,8 km vanaf Bettysbaai-strand.
Die huis beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet, 'n kombuis en 'n oopplan-sitkamer en -eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n driestapelbed.
Die kombuis is toegerus met 'n drieplaatstoof en oond, 'n yskas, 'n mikrogolfoond en 'n ketel. Die oopplan-sitkamer en -eetarea het 'n kaggel vir daardie gesellige winteraande, en daar is ingeboude braaigeriewe op die patio. Geniet die omliggende natuur, insluitend 'n besoek van die plaaslike bobbejane nou en dan.
GEEN TELEVISIE EN GEEN WI-FI NIE.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Tripelstapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Elsa Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 136
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 2924 Clarence Drive, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
- Gaste dink Jock's Cabin het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2924 Clarence Drive, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang