Successfully reported
+25

Joepie Guestfarm House

Selfsorg
Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 21 Desember 2025. Bespreekbaar tot 28 Okt 2025

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middelpos Farm, Leipoldtville, 8122, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 R1 260 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Joepie Gasteplaashuis bied 'n rustige toevlugsoord op 'n werkende plaas naby Leipoldtville aan die Weskus. Hierdie selfsorgplaashuis is ideaal vir gaste wat privaatheid, oop ruimte en die rustigheid van die landelike lewe soek, terwyl dit steeds binne maklike bereik van die Weskus se gewilde kusbesienswaardighede is.

Die huis bestaan uit 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste en tweede slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, basiese kookgerei en tee- en koffiemaakgeriewe. Die oopplan-leefarea sluit 'n groot eetkamertafel, rusbanke en 'n kaggel en 'n binnebraai-area in. Die sitkamer het rusbanke en 'n slim-TV, en lugversorging. Gratis WiFi is beskikbaar regdeur die huis.

Daar is 'n buitebraai en vuurput wat die ideale omgewing bied vir ontspanne aande onder die sterre. Veilige parkering word op die perseel voorsien. Die eiendom is 26 km vanaf Lambertsbaai, 21 km vanaf Elandsbaai en 19 km vanaf die bekende Muisbosskerm-ooplugrestaurant geleë.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Stroomdienste
Kaggel
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Damon Louis Paul J
5.0
Waarde vir geld. Het slaapplek vir my gesin van 6 gesoek en hierdie plek was die geskikste daarvoor, ruim, baie netjies en die TV met WiFi was 'n bonu...
Sien meer
Aug 2025
Jasmine M
Saam met vriende
5.0
Beautiful, peaceful, relaxing and rejuvenating. We had the most beautiful, relaxing and rejuvenating breakaway with friends. The weathe...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Abraham O
Gesin met tieners
5.0
Can’t wait to go back. My family and I spent a blissful weekend at Joepie Guestfarm House, and we can’t wait to go back. Tucked away in...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Pierr R
Saam met vriende
4.8
Excellent hospitality by the host. Great stay at Joepie Guest House, which had everything we needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Lyndl M
Saam met vriende
4.6
Memorable. We had an absolutely fantastic experience at this guesthouse! From the moment we arrived, the rooms were clean, comfortable,...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Scharne Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • Middelpos Farm, Leipoldtville, 8122, Wes-Kaap
  • Gaste dink Joepie Guestfarm House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 260
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 260
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 260
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middelpos Farm, Leipoldtville, 8122, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA271e18f2e0689607e2c73d92c4a57bf33cfeaa79685a33ee2ec0bbae054f0239546ab42825b7b557fe251cf23a220cd8d8ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 260 per nag (plek vir 8) 5 5 1 5 Middelpos Farm Leipoldtville 8122 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.218227488411 18.435733480269
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang