Successfully reported

Jojendi Guest Suites

Gastehuis
Dubbeleenhede
Vanaf
Vanaf R 820
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die semi-selfsorgkamers bied buigsame slaapplek met óf 'n koninggrootte-bed óf 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n plafonwaaier, muurverwarmers en 'n kombuisie wat toegerus is vir die voorbereiding van ligte maaltye. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort óf 'n stort-oor-bad. Vir ekstra gerief het elke kamer 'n kluis, 'n TV met OpenView-kanale en gratis WiFi. Elke eenheid het 'n privaat ingang vanaf óf die patio óf die balkon, wat gemak en privaatheid verseker.

Oorsig van kamer/eenheid
5 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Standaard
Verwarmer
Paneel
Kombuisie
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Kombuis & eetkamer
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Plafon
Verwarmer
Paneel
Vermaak
TV
Standaard
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Laat aankomelinge kan met vooraf reëling geakkommodeer word. 'n Laat inklokfooi is van toepassing vir aankomelinge na 20:00.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamers met 2 enkelbeddens
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenheid het 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed, sowel as 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n stort-oor-bad. Elke kamer het 'n kluis, plafonwaaier, muurverwarmer en 'n kombuisie. Daar is ook 'n TV met Openview en gratis WiFi. Daar is ook 'n aparte ingang vanaf die stoep of balkon.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Standaard
Verwarmer
Paneel
Kombuisie
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Kombuis & eetkamer
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Plafon
Verwarmer
Paneel
Vermaak
TV
Standaard
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Laat aankomelinge kan met vooraf reëling geakkommodeer word. 'n Laat inklokfooi is van toepassing vir aankomelinge na 20:00.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 820
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 93 7th Street, Linden, Randburg, 2104, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9e6f4b866a6986b7dcef56a16376193def1c56ae222cc0dfcf8e4a049a8ab297b05bd7c51a4d0dab6b4ac0bd45f1d4dc15e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R820 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 93 7th Street Linden 2104 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.135518925843 27.996677462635

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang