Jopasso Guest House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 966 Wagonwheel Avenue, Wapadrand, Pretoria, 0050, Gauteng
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Jopasso Gastehuis is teen die Bronberg in die oostelike voorstede van Pretoria geleë. Die eiendom bied skouspelagtige uitsigte en 'n inheemse tuin, ideaal vir sakereisigers of 'n wegbreek met vriende en familie.
Die eiendom bestaan uit verskeie kamers. Standaard-, Luukse- en Koningkamers het privaat badkamers, terwyl die Gesinseenhede 'n badkamer deel. Sommige kamers het toegang tot 'n privaat balkon. Elke kamer het 'n lessenaar, 'n sitarea, 'n slim-TV met DStv en gratis WiFi vir gaste se vermaak.
Ontbyt word in die ruim eetkamer of op die patio bedien. Middagete en aandete word vooraf gereël. Die gastehuis bied 'n plonspoel, 'n rugsteunkragopwekker in geval van kragonderbrekings, sowel as gratis veilige parkering op die perseel.
Die eiendom is 52 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe, 7.6 km vanaf Pretoria-Oos Hospitaal, 4.2 km vanaf Wilgers Hospitaal geleë, en is naby baie dagkonferensiesentrums, plaaslike geriewe en winkels.
Ligging
- 966 Wagonwheel Avenue, Wapadrand, Pretoria, 0050, Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 966 Wagonwheel Avenue, Wapadrand, Pretoria, 0050, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang