Successfully reported

Jorstel

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ina V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Jorstel het alles wat nodig is vir ontspanne kuier. Heerlik gerus. Baie lekker gebly, rustige atmosfeer. Sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morné S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Netjies en gemaklik. Jorstel is baie netjies en alles wat ons kon nodig hê. Christel het ons baie vriendelik ontvang en tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietta G
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Rustigheid en gemak. Hierdie is 'n baie oulike blyplek, ek sal dit graag aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christel
Jorstel
Baie dankie. Kom besoek ons gerus weer. Groete.

Tersia F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Net te kort! Alles was perfek! Volgende keer bly ons langer .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christel
Jorstel
Baie dankie, julle welkom. Ons projek is amper klaar. Sal vir jou foto's privaat stuur. Geniet julle dag.

Martin G
1 nag
5.0
Mei 2025

Top gehalte verblyf! Jorstels is uit die boonste rakke, netjiese ruim leefarea met 'n lieflike kuier area. Kamers is netjies met meer as genoeg spasie. Heerlike buitestort om jouself een met die natuur te maak. Christel is 'n fantastiese gasheer gewees en het blink planne vir die verblyf vorentoe. 10/10 sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christel
Jorstel
Baie dankie, Martin. Jy is welkom om weer te kom. Skaars agtergekom daar is 'n gas.

William M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

A relaxing and comfortable farm stay. The cottage is spacious, well equipped, neat and tastefully furnished. A bonus is the full DStv package. Our host had a generator which meant I didn't miss the rugby test. Very grateful for that.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elbie D
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2025

Uitgerus. Alles in een plek. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Skoon, netjies en lekker verblyf. Kan dit definitief aanbeveel. Christel het uit haar pad gegaan om te help, en het selfs dorp toe gery en 'n koffieplunger gaan koop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2025

Just what we needed. It was lovely. Clean and good value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christel Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf
R 1 600
per nag, vir 7 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 7 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R33, Grootvlei Farm 417 Portion 13, Nylstroom ModiMolle, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA740ededf3742056cb208197ec1ab00f251366ad35aef649517b1b3845129bd9a55249b4213c6e48609dcd517721c99a30a00?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 7 mense 9 5 1 5 R33 Grootvlei Farm 417 Portion 13 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -24.729518269769 28.422424893896
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang