Jungle @ C Log Cabin
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R350.00 per bespreking
Prys sluit in
-
Selfsorg.
Daaglikse skoonmaakdienste.
Volledige DStv.
Vullissakke, handewasseep, sjampoe, toiletpapier, skottelgoedwasseep en vadoeke word voorsien.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Rook en hubbly word nie toegelaat nie.
Partytjie en funksies word nie toegelaat nie.
'n Daaglikse skoonmaakdiens is by prys ingesluit.
Indien jy jou wasgoed of strykwerk gedoen wil hê, of jou motor gewas wil hê, of ander ekstras, reël dit gerus direk met Boni (die skoonmaker). Dit is beskikbaar teen ekstra koste.
Bring jou eie bad- en swemhanddoeke saam.
Rook is streng verbode in die huis.
Klein hondjies is baie welkom, maar ongelukkig GEEN katte nie. (Reël asb. voor aankoms met ons.)
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lot 363, Portion 7, Grenville Road, Trafalgar Beach, 4285, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang