Successfully reported
+16

Justbe Farm Retreat - Cabin 2

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soutkloof, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Justbe Farm Retreat - Cabin 2 is 'n bekoorlike en knus verblyfopsie geleë op 'n klein privaat wildplaas net 11 km buite die oulike plaasdorpie Piketberg. Genesteld in die hartjie van die Wes-Kaap se pragtige platteland, bied hierdie hut 'n rustige en afgesonderde toevlugsoord vir diegene wat die gewoel en gewerskaf van die stadslewe wil ontsnap.

Die oopplan-hut is gemeubileer met 'n dubbelbed en bied 'n badkamer met 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is goed toegerus vir selfsorg en bevat 'n yskas, 'n tweeplaatstoof, 'n ketel, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware.

'n Sjarmante patio wag op gaste, kompleet met gemaklike sitplek om ontspanning te bied terwyl hulle die rustige en vreedsame uitsigte geniet. Justbe Cabin 2 is die perfekte keuse vir paartjies wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek in 'n rustige en skilderagtige omgewing.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Vuurmaakhout
Warmbad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Daniel P
Saam met lewensmaat
5.0
Ontspan en rus. Baie lekker aand om die wild te besigtig terwyl die son sak.
Okt 2025
Carmellia P
Saam met lewensmaat
5.0
Highly recommended for a romantic getaway. Stayed in cabin 2 to celebrate my husband's 30th birthday, was an absolute treat. The cabin ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Marius B
Saam met lewensmaat
5.0
Stilte, ruimte, kalmte en ligging. Dit was besonders. Die gasvrou kommunikeer baie goed voor die tyd en daar is geen onsekerheid. Die kothuis waar ons...
Sien meer
Sep 2025
Wayne S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie nice. Baie nice, en rustig. Het dit baie geniet.
Sep 2025
Ignus F
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. Lovely, relaxing and quiet.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Sandy Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 48

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Soutkloof, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
  • Gaste dink Justbe Farm Retreat - Cabin 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soutkloof, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc7dbbcade1d3bf76753897f185626078d8f4f20acb6f3faa8b8175152e6c5f3b29376b42da8ab791ae3525ad728fa98d34e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 Soutkloof Piketberg 7320 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.978653095278 18.79118650937
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang