Successfully reported
+42

Ka Ma Lodge

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Naude Street, Richmond, 7090, Noord-Kaap
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ka-Ma Lodge bied 'n huislike omgewing en die ideale oornagplek wanneer jy van Johannesburg na Kaapstad reis. Geleë langs die N1-hoofweg, is die dorpie Richmond ongeveer halfpad tussen hierdie twee groot stede.

Neem asseblief kennis dat hierdie instansie naby die N1 geleë is, wat dit die perfekte oornag-bestemming maak. Wees asseblief bewus van ons nabyheid aan hierdie besige snelweg.

Ka-Ma Lodge bied gerieflike en suite-verblyf met aparte en privaat ingange en geplaveide parkeerplekke voor die eenheid. Elke kamer het sy eie televisie met Mnet-, sport- en Kyk-net-kanale, behalwe die SAUK-kanale, om van te kies. Vars skoon beddegoed en handdoeke asook 'n ketel, koppies koffie en tee word voorsien.

In die knus selfsorg-lapa met TV en braai-area kan gaste ontspan om hul eie vuur te weerlig en te smul aan die bekende Karoo-lamsvleis en boerewors wat by die winkel beskikbaar is.

Ka-Ma Restaurant, met 'n volledig gelisensieerde kroeg, onthaal gaste wat graag wil aansit vir drankies en goed voorbereide, heerlike etes vanaf 'n spyskaart, propvol heerlike disse. Die restaurant bedien ontbyt vanaf sewe soggens.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 437 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
3.7
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.9
Veiligheid
4.0
Gaste se hoogtepunte
Alta P
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Ons is tevrede. Baie vriendelik en behulpsaam ontvang. Alles was skoon en netjies. Ons het lekker geëet en lekker geslaap.
Sep 2025
Andrè M
Saam met lewensmaat
5.0
Personeel was vriendelik. Kamer was skoon. Dit was 'n goeie ervaring.
Aug 2025
Ivan V
Saam met lewensmaat
5.0
Snoesig. Skoon en netjies, goeie waarde.
Aug 2025
Spaso C
Saam met vriende
5.0
Good. Great value for money - excellent service.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Ninon L
5.0
Peaceful, well-equipped, organised and stress-free. My stay was short, so I stayed in the room mainly. Check-in was efficient, the room...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Lenel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 437

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 2 Naude Street, Richmond, 7090, Noord-Kaap
  • Gaste dink Ka Ma Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Naude Street, Richmond, 7090, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a94c92ac91e5d61c986eab807bf98abe8cddec36c55fd9ae98f12e2a273762261298afd2b5208e3e43e3e53a11f23e276ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 437 5 1 4 2 Naude Street Richmond 7090 Noord-Kaap 021 201 8901 13:00-00:00 10:00 -31.411597400035 23.948414514258
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang