Kaaivas
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 14E Vasco Da Gama Street, Agulhas, 7285, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
            Kaaivas is 'n knus selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang wat op die eienaar se eiendom in Struisbaai geleë is, ideaal vir 'n paartjie of 'n klein gesin.
Dié eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders, wat bestaan uit 'n aparte slaapkamer wat met 'n dubbelbed ingerig is. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Dit beskik ook oor 'n binnebraai en 'n eetarea waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitkamer met lugversorging het 'n stapelbed vir kinders en gemaklike sitplek. Vir gastevermaak is daar 'n TV met 'n HDMI-verbinding; gaste moet hul stroomtoestel saambring. Toegang tot gratis WiFi is ook beskikbaar.
Buite is daar 'n lieflike dek met buitesitplek en 'n ingeboude braai. Gaste word parkeerplek van die straat af gebied en sal binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede geleë wees.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Willem Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 14E Vasco Da Gama Street, Agulhas, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink Kaaivas het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 14E Vasco Da Gama Street, Agulhas, 7285, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang