Successfully reported
+31

Kaal Voete

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Die Kom, 6 Seeduiker Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 410 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Kaal Voete is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in Paternoster en bied gerieflike verblyf aan 'n gesin of groep vriende.

Dié 3-slaapkamer-eenheid het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 badkamers en 'n kombuis, eetkamer en sitarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en maak gebruik van die gaste se badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n sentraal geleë tafel met stoele waar gaste hul maaltye kan geniet. Dit lei na die sitarea wat met gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n knus kaggel vir koue winteraande ingerig is. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is 'n omskakelaar vir TV, DStv, en WiFi tydens beurtkrag.

Die eenheid loop uit na die patio met sitplek buite en 'n lieflike ingeboude braai-area. Hier kan gaste ontspan en 'n heerlike braai saam met familie en vriende geniet, met branders wat in die agtergrond klap.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Duncan P
Saam met vriende
5.0
Lekker. Ons herleef lekker, baie dankie vir alles.
Sep 2025
Hilary M
Saam met vriende
5.0
Great view, neat and well equipped home. Cost-effective home with a lovely view.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Christina V
Gesin met tieners
5.0
Stunning place, would highly recommend. Stay was just too short. Magnificent place, great view, clean, and everyone in that town is sup...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Estie P
Gesin met tieners
5.0
Ons het lekker gekuier en ontspan. Ja, ons het! Wens ons kon langer bly. Dit is sentraal, naby die see en het alles wat mens nodig het. Ek was dankbaa...
Sien meer
Jan 2025
Graham C
Gesin met tieners
5.0
Incredible, peaceful, worthwhile, just pleasant. The view is incredible, to wake up with the sound of the sea. We had a wonderful famil...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 68

Resensies 1902

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 17 Die Kom, 6 Seeduiker Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kaal Voete het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 410
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 410
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 410
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Die Kom, 6 Seeduiker Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA617ce2272ceaabca0eb8b961fdd02f9c75e8a399881be7af470ed83b78b070ee2e50c3573c3a54de1fa0f603c41a38f6607c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 410 per nag (plek vir 6) 22 5 1 5 17 Die Kom, 6 Seeduiker Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.808771484582 17.890235594373
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang