Successfully reported
+16

Kakapo Close Garden Retreat

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8B Kakapo Close, Noordhaven, Noordhoek, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kakapo Close Garden Retreat is in die rustige woonbuurt Noordhaven in Noordhoek geleë en bied bekoorlike en intieme verblyf aan 2 gaste.

Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n induksiestoof, oond, yskassie, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n skuifdeur wat na 'n stoep lei, waar gaste agteroor kan sit en die natuurskoon kan bewonder.

Gaste kan die natuurskoon verken, op nabygeleë, ongerepte strande ontspan, of aan buitemuurse aktiwiteite soos voetslaan en perdry deelneem. Met 'n intieme atmosfeer en ligging naby Noordhoek se besienswaardighede, is Kakapo Close Garden Retreat die ideale verblyf vir paartjies wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

JESSICA DALLY & Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 8B Kakapo Close, Noordhaven, Noordhoek, 7975, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8B Kakapo Close, Noordhaven, Noordhoek, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3547b082bf04a4fe8c1fbfa2156e7fb9488094984cee7bacbc5fd1a68df01666a38ff5a1fb8980397429ab7af7c959c05371?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 8B Kakapo Close Noordhaven 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.099135684573 18.388981791402
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang