Successfully reported
+39

Kalahari Kaja

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Acacia Street, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kalahari Kaja is naby Kuruman Mall in Kuruman geleë. Die gemeubileerde eenheid is ideaal geleë naby 'n verskeidenheid restaurante, kroeë, winkels, ontspannings- en sakegeriewe.

Verblyf bestaan uit 3 eenhede wat die Gesellige Kamer, die Tweelingkamer en die Gesinskamer insluit. Alle kamers is toegerus met gemaklike beddens, die badkamers is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Bykomende kenmerke sluit WiFi en 'n slim-TV in. Gaste het ook toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Doendinge in die omgewing sluit fietsry, bergfietsry, voëlkyk en tennis in.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Nellerie V
Saam met vriende
5.0
Net wat ons nodig gehad het. Heerlik oorgeslaap. Baie dankie.
Aug 2025
Charmaine C
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, skoon en rustig. Baie netjies. Gasvrou doen alles om jou verblyf gemaklik te maak.
Apr 2025
Werner M
Saam met vriende
5.0
Sal weer daar oornag. Baie mooi en unieke plek.
Feb 2025
Cobus V
Besigheidsreis
5.0
Baie tevrede, waarde vir geld. Verblyf was netjies en skoon.
Sep 2024
Rini J
Saam met vriende
4.8
Beslis aan te beveel. Baie lekker gebly en heerlik geslaap. Ruim, skoon eenheid. Vriendelik ontvang.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Venice Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 31 Acacia Street, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
  • Gaste dink Kalahari Kaja het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Acacia Street, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb18db0356c3f9387f075016e601ff441157ff9f6bc89530eb75c3599aebe2d4e5e61783bcf470373817fc9426b8411dbe46f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 31 Acacia Street Kuruman 8460 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.460914080106 23.42924332209
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang